Abstract

Worship and sport. A spatial-liturgical study The main aim of this article is to look into the possible connection there is between worship and sport. Through participatory observation an attempt was made to answer the basic practical theological question, namely “what is going on?” Two spaces in Atteridgeville were visited and compared, the one a worship space and the other a sport space. Similarities and differences were pointed out. Thereafter an attempt was made to answer the second question of practical theological interpretation, namely “why is this going on?” Two themes were used in doing so: spatiality and rituals. Both spaces are important in the lives of the community. The spaces and the rituals create an axis mundi where participation in life can take place through the rituals performed. The information in this article is an abstract of a study that culminated into a model for social cohesion.

Highlights

  • Aanbidding en sport word nie normaalweg met mekaar in verband gebring nie

  • Met die oog op die navorsing waaroor in hierdie artikel verslag gedoen word, is ’n aanbiddingsruimte en ’n sportruimte in Atteridgeville besoek en is daar gekyk watter ooreenkomste en verskille daar tussen hierdie ruimtes te vind is

  • In hierdie vier areas is agt fisiese ruimtes gekies, waarvan vier aanbiddingsruimtes en vier sportruimtes is

Read more

Summary

Inleiding

Aanbidding en sport word nie normaalweg met mekaar in verband gebring nie. Sport speel ’n belangrike rol wêreldwyd en ook in Suid-Afrika. Die Sokker-Wêreldbekertoernooi se eindstryd wat in 2010 in die FNB Stadion, ook bekend as Soccer City, gespeel is, het ’n skare van 84 490 mense gelok. Hierdie artikel ondersoek die kwessie of die twee wêrelde van die Christelike liturgie en die sportstadions (heilig en sekulêr) nie nader aan mekaar gebring kan word en mekaar kan verryk nie. Die Christelike liturgie en sportbyeenkomste kan sosiale kohesie in Suid-Afrika dien of teëwerk afhangende van die kwaliteit van die handelinge wat in die onderskeie ruimtes plaasvind. 3 http://www.gcis.gov.za/sites/default/files/docs/resourcecentre/pocketguide/004_saspeople.pdf en volgens ’n resente artikel in Mail & Gaurdian het die sogenaamde “General Household Survey” van 2013 aangetoon dat 85.6% van Suid-Afrikaners met die Christelike geloof geaffilieer is (Mataboge 2014:3). Daarna sal kortliks aan dít waaraan aandag gegee kan word, behandel word om sodoende die volgende twee vrae te beantwoord as deel van die interpretatiewe en normatiewe take van prakties-teologiese interpretasie

Metodologiese vertrekpunte
Die Lucas Moripe stadion
Sigbare ooreenkomste tussen die twee ruimtes
Sigbare verskille by die twee ruimtes
Ruimtelikheid
Rituele
Rituele by Lucas Moripe Stadion
Gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call