Abstract

ENGLISH ABSTRACT: This paper gives a review of the theory of technology transfer mechanisms. It is intended as an overview for practitioners. Technology transfer is defined and the technology transfer process discussed. Various technology transfer management tools are presented, such as technology reviews, technology space maps, and technology balance sheets. It concludes with the application of the theory in the form of a new proposed model for technology transfer. The aim of the model is to introduce the basic activities involved in a technology transfer project. The model can be used in a formal technology transfer strategy from the early planning stages, through the measuring of progress and output of the project to the post review of the project.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie artikel gee n oorsig van tegnologie-oordrag meganismes. Dit word aangebied as n oorsig vir praktisyns. Tegnologie-oordrag word gedefineer en die tegnologie-oordrag proses word in bespreek. Verskeie tegnologie-oordrag bestuursgereedskap, soos tegnologie oorsigte, tegnologie ruimtekaarte en tegnologie balansstate word voorgehou. Ter afsluiting word die toepassing van die teorie in die vorm van n nuwe voorgestelde model vir tegnologie-oordrag voorgehou. Die doel van die model is om die basiese aktiwiteite waaruit n tegnologie-oordrag projek bestaan duidelik na vore te bring. Die model is geskik vir gebruik as deel van n formele tegnologie-oordrag strategie vanaf die vroebeplanningsfases, deur die meting van vordering en die uitset van die projek, tot die nabetragting na afloop van die projek.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call