Abstract

Criteria for identyfying wisdom psalms This article concerns itself with the identification of wisdom poems amongst the psalms in the Old Testament. Certain criteria for identifying wisdom psalms have already been determined through previous re search on the subject. The validity of these criteria is subsequently evaluated in the light of the generally accepted wisdom books namely Job, Proverbs and Ecclesiastes. This attempt generated an independent set of criteria (formal and pertaining contents) proposed for isolating wisdom psalms.

Highlights

  • This article concerns itself with the identification of wisdom poems

  • already been determ ined through previous re­ search on the subject

  • f these criteria is subsequently evaluated in the light

Read more

Summary

D IE B EPA U N G VAN D IE WYSHEIDSKRTTERIA

3.1 ’n K om pendium van wysheidskriteria U it die geselekteerde navorsingsoorsig hierbo blyk dat die w ysheidskriteria normaalweg form eel sowel as inhoudelik is. Scott, Kuntz en Murphy gaan in besonderhede in op die form ele en inhoudelike kriteria, terwyl Mowinckel en Whybray slegs noem dat die kriteria formeel en inhoudelik moet wees. Met behulp van die wysheidskriteria van Gunkel, Scott, Kuntz en Murphy kan die volgende kompendium saamgestel word. Inhoudelike kriteria: die regverdige teenoor die goddelose (Scott, Kuntz, Murphy); die vrees vir Jahwe (Gunkel, Scott, Kuntz, Murphy - Scott noem dit vertroue in Jahwe); eerbied vir die Tora (Scott, Kuntz, Murphy); die vergeldingsleer (Gunkel, Scott, Kuntz, Murphy); praktiese raad in verband m et die alledaagse gedrag (Kuntz, Murphy); die twee wee (Murphy). T en einde ’n stel form ele en inhoudelike wysheidskriteria saam te stel w at as sleutel kan dien om die wysheidspsalms mee te bepaal, word bogenoemde kriteria aan die hand van die wysheidsboeke Job, Spreuke en Prediker gemeet. 3 2 ’n Evaluering van die wysheidskriteria aan die hand van die wysheidsboeke Job, Spreuke en Prediker

D ie ‘seën’-formule
Inhoudelike kriteria
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call