Abstract

Scientific word identification and classification in Bantu languages with special reference to Zulu Despite the fact that Van Wyk’s word theory (1958) is the only scientifically justified word theory for Bantu languages, his work has not had the expected impact on the study of Bantu languages (especially the Nguni languages). This is partly due to the fact that his thesis was written in Afrikaans and is inaccessible to many Bantu language scholars. Secondly, this state of affairs is due to the fact that his treatise is highly theoretical and that the principles have not been applied exhaustively to Zulu or any of the other Nguni languages. Lombard et al.’s Northern Sotho grammar of 1985 is the only grammar written totally within the Van Wykian framework. The recognition of a word category “particle (word)” is probably the aspect that has had the most far-reaching consequences for a morphological and syntactical analysis of Bantu languages. The justification for distinguishing a word category “particle word” is examined in this article.

Highlights

  • Daar is geen eenstemmigheid oor ’n woordteorie wat as vertrekpunt moet dien in die bestudering van Bantoetale nie

  • Die onderskeie woordteorieë wat as vertrekpunt dien vir Bantoetaalbeskrywing lei tot ernstige teenstrydighede

  • Dit is noodsaaklik om te onderskei tussen woordverdeling en woordidentifikasie

Read more

Summary

Probleemstelling

Daar is geen eenstemmigheid oor ’n woordteorie wat as vertrekpunt moet dien in die bestudering van Bantoetale nie. Dit is dus nodig om die woordteorieë wat op Bantoetaalstudie toegepas is krities te ondersoek met klem op Van Wyk se werk. Zoeloe feit dat Van Wyk se werk in Afrikaans gepubliseer is, en dus ontoeganklik is vir ’n groot aantal Bantoetaalkundiges, het verder daartoe bygedra dat sy teorie nie werklik inslag gevind het in Bantoetaalstudie nie. Die doel van hierdie artikel is om: die tekortkominge binne die tradisionele identifisering en klassifikasie van woorde in woordklasse deur grammatici soos onder meer Doke en Ziervogel en hulle volgelinge uit te wys; die regverdiging vir die onderskeiding van ’n woordklas “partikel(woord)” te bespreek; die partikelwoorde van Zoeloe te identifiseer, te benoem en te lys

Woordverdeling versus woordidentifikasie
Woordidentifikasie versus woordklassifikasie
Doke se woordidentifikasie
Doke se woordklassifikasie
Van Wyk se woordidentifikasie
Van Wyk se metode van woordidentifikasie
Isoleerbaarheid as ’n woordidentifikasietoets
Skeibaarheid as ’n woordidentifikasietoets
Omstelbaarheid as ’n woordidentifikasietoets
Vervangbaarheid as ’n woordidentifikasietoets
Van Wyk se woordklassifikasie
Van Wyk se voorgestelde woordklassifikasietegniek
10. Waarom partikelwoorde onderskei?
11. Wat is ’n partikelwoord?
12. Slotopmerking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call