Abstract

“What will this child become?” Childhood in the world of Jesus (Part 2) This is the second part of an historical investigation into the conditions and experiences of childhood in first century Palestine. Aspects of early childhood, socialisation and education are discussed. The issue, “Jesus and the children” is explored briefly.

Highlights

  • Lukas laat ons met die indruk dat daar, na die merkwaardige gebeure rondom Johannes die Doper se naam gewing, die mense in die bergstreek van Judea gewonder het wat van die kindjie sou word (Luk 1:66)

  • Die bedoeling van die vraag is om heen te wys na bo-natuurlike dinge, na beloftes van God en ingrype van bowe, want normaalweg het mense nié gew onder wat van ’n kindjie sou word nie

  • Soos reeds betoog in die voorafgaande deel van hierdie ondersoek[1], is kinders en kindwees anders beskou as vandag

Read more

Summary

INLEIDING

Lukas laat ons met die indruk dat daar, na die merkwaardige gebeure rondom Johannes die Doper se naam gewing, die mense in die bergstreek van Judea gewonder het wat van die kindjie sou word (Luk 1:66). Die bedoeling van die vraag is om heen te wys na bo-natuurlike dinge, na beloftes van God en ingrype van bowe, want normaalweg het mense nié gew onder wat van ’n kindjie sou word nie. Hierdie besluite is fundamenteel beïnvloed deur die siening dat kinders “onderworpe is”, hulle word “besit”. Omdat die sterftesyfer onder babas en kinders so geweldig hoog was, is dit ’n geldige vermoede dat ouers destyds andersoortige (en dikwels nie te gou diepgaande) emosionele bande met hulle kinders gesmee het (Etienne 1977:152-54; Finley 1981:159; Golden 1988:15960). Die bedoeling is ’n bydrae tot die kontekstualisering en historiese verstaan van die Nuwe-Testamentiese geskrifte

Die reinigingstyd soos deur die W et van Moses bepaal
Kleredrag
OPVOEDING
By die huis
JESUS EN DIE KINDERS
SAMEVATTING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call