Abstract

What does 'canon' mean at present? The notion of canon has become quite complicated. In textual criticism it is no longer possible to identiy the canon with only one form of the textual tradition. Canonical texts originate and function in communities of faith. Childs' canonical approach does not accommodate this aspectproperly. Sanders' canon criticism invites social scientific criticism like Gottwald's to enable one to understand the canon within a much largerframe work. Even traditional studies of the history of the canon have to pay attention to a series of sociocultural factors. In postmodern society the canon of the Bible works on a multidimensional level, conrontingpeople with the living God who empowers them to live in God's presence.

Highlights

  • What does 'canon' mean at present? The notion' of CQJU)n has become quite complicated. .In textual criticism it is no longer possible to identify the canon with only one form of the textual tradition

  • The mzy we should understand canon will be affected by what we understand the junction of these canonical texts to be as signijiers of particular meanings to. the CQJU)nizing community. (Gottwald 1985:316)

  • Watter inhoude word in 'n toenemend postmoderne gemeenskap aan die begrippe gesag en kanon gegee? Watter rol speel navorsing in die betekenisgewing van hierdie begrippe? Wat beteken die begrip "kanon vir ons vandag? Die doe} van hierdie ondersoek is om die gebruik van die begrippe gesag en kanon op die gebied van die navorsing na die Ou Testament na te gaan en die inhoude wat tans daaraan gegee word, as nuanserings van die gebruik daarvan in die Nedelandse Geloofsbelydenis, aan te bied

Read more

Summary

INLEIDING

1.1 Kanon en gesag as terme vir die Bybel Die kerk worstel al vir eeue met die basiese vraag: wat is die Bybel? Die Nederlandse Geloofsbelydenis van 1561 beskryf die Bybel as die 'heilige en Goddelike woord,' die 'geskrewe Woord van God,' waarin God die profete en aposte1s beveel het om sy geopenbaarde Woord op skrif te stel' (Diensboek 1987:133). 1.3 Kanonisiteit en funksionaliteit Wanneer die Bybel in terme van kanonisiteit omskryf word, het dit net soos die omskrywing daarvan in tenne van sy gesag, met sy funksie binne die kulturele konteks te doen. Dit was eers net die sentrale stroom in Judaisme wat hierdie manuskripte as Skrif aanvaar het (moontlik die Fariseers - vgl Tov 1992:24, 28; Deist 1988:18, r,7). Dit is uit hierdie kort oorsig duidelik dat daar op geen stadium ' n absoluut gestandaardiseerde weergawe van die teks (kanon) was wat in al die kopiee woordtliks identies waS nie. Verskynsels soos die ?salmboek van Qumran wat agt meer psalms bevat as die latere Massoretiese teks en 'n ander rangskikking bet, wys dat die tradisie meer as een vorm gehad het tydens die tydperk van die tweede tempel. 'What can become canonical is a tradition of knowledge, such a tradition can change and does change as the needs of the community accepting that canon change' (Deist 1988: 201)

CIIILDS SE KONSEP VAN DIE KANON
SANDERS SE KANONKRITIEK
DIE GESKIEDENIS VAN KANONVORMING
Findings
DIE SOSIO-IDEOLOGIESE KONTEKS VAN DIE KANON
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call