Abstract

The problem posed in this article is a fairly straightforward one: Do Pentateuch traditions occur in Malachi 1:6-14 and if so, how are they used? The problem is approached by searching for quotations, shared terminology, inversions and common themes that occur in both the Pentateuch and Malachi. This investigation reveals that there are mainly three ways in which Pentateuch traditions function in this pericope: The vocabulary or phrases in the text allude to recognisable Pentateuch traditions; interpretations are applied to a new situation and utilised in creative ways (new applications were made applicable to the period in which the prophet lived at the time), and the combination with other known traditions from the Old Testament/Hebrew Bible. (Article text in Afrikaans)

Highlights

  • The problem posed in this article is a fairly straightforward one: Do Pentateuch traditions occur in Malachi 1:6-14 and if so, how are they used? The problem is approached by searching for quotations, shared terminology, inversions and common themes that occur in both the Pentateuch and Malachi

  • Die probleem wat in hierdie bydrae gestel word, is ’n eenvoudige vraag: Kom Pentateug-tradisies in Maleagi 1:6-14 voor en, indien wel, hoe word hulle aange­ wend? Die vraag word gevra teen die agtergrond van ’n groeiende belangstelling in die bestudering van die verband tussen dele van die Ou Testament in intertekstuele verband en ook as gevolg van die hoë waarde wat daar aan die Torah toegeken is in die tydperk ná die ballingskap en ná die voltooiing van die tempel in 515 v.C

  • Die probleem word benader deur te soek vir aanhalings, gedeelde terminologie, inversies en gedeelde temas wat in sowel die Pentateug as die Maleagi-teks voorkom

Read more

Summary

PROBLEEMSTELLING

Die probleem wat in hierdie bydrae gestel word, is ’n eenvoudige vraag: Kom Pentateug-tradisies in Maleagi 1:6-14 voor en, indien wel, hoe word hulle aange­ wend? Die vraag word gevra teen die agtergrond van ’n groeiende belangstelling in die bestudering van die verband tussen dele van die Ou Testament in intertekstuele verband en ook as gevolg van die hoë waarde wat daar aan die Torah toegeken is in die tydperk ná die ballingskap en ná die voltooiing van die tempel in 515 v.C. Die probleem word benader deur te soek vir aanhalings, gedeelde terminologie, inversies en gedeelde temas wat in sowel die Pentateug as die Maleagi-teks voorkom

Die Pentateug
Die boek Maleagi
Verwysings na Pentateug-tradisies
Maleagi 1:7-8
Maleagi 1:9-10
Maleagi 1:11-14
Maleagi 1:6
Frases wat uniek is aan Maleagi 1:6-14
VOORLOPIGE GEVOLGTREKKINGS
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call