Abstract

This article discusses the numbers of church members within the reformed main stream churches as researched during the past decade, while focusing on the disappearance process of white members as researched within sample congregations of the RCSA, as well as the absence of growing numbers among black congregations amid the huge South African population growth. To identify trends, the most recent available information regarding the activity of evangelising in congregations, the terminating of membership and whether members leave or arrive with of without testimony, were researched. Reasons are given why numbers increased in a few congregations. These congregations are thus not part of the declining trend in the traditional white congregations, and also not part of the not-growing, stagnated traditional black RCSA-congregations. The literature study, as well as the qualitative and quantitative approach, provides useful information and valuable insights in the recent tendencies regarding the eccleciastical survival battle.

Highlights

  • Vanaf 2005 tot 2009 is navorsing in verband met die oorsake van kerkkrimping en dalende getalle binne die susterskerke gedoen

  • Die gemeentes wat as respondente gedien het, was die grootste, die kleinste en ’n tussen-in gemeente binne elke klassis. ’n Tweede verskil tussen die navorsing van 2005–2009 en dié van 2014–2015 is dat die respondente nie dieselfde gemeentelede was as in die navorsing van 2005–2009 nie, maar wel die leraars van die gemeentes

  • Alhoewel Wrogeman en Niemandt se menings op sigself waar is en gewig dra, is die realiteit van dalende getalle in wit gemeentes en die grootskaalse gebrek aan groei in swart gemeentes in die huidige tydvak ’n werklikheid waaraan iets biddend gedoen behoort te word – ten spyte van die wêreldwye tendens van lidmaatafname in hoofstroomkerke (Barna & Kinnaman 2011)

Read more

Summary

Waar is die gereformeerde lidmate dan?

Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online. Reasons are given why numbers increased in a few congregations These congregations are not part of the declining trend in the traditional white congregations, and not part of the not-growing, stagnated traditional black RCSA-congregations. Die navorsing is nog verder uitgebrei deurdat die swart gemeentes wat die afgelope 10 jaar tot die GKSA toegevoeg is, deel daarvan uitmaak. Aspekte in verband met die laaste jaar van die afgelope dekade (tot en met 2015) word bespreek om die huidige stand binne gemeentes rakende die verdwynende lidmate, moontlike tendense en die beweging landswyd te peil. Terselfdertyd word die swart gemeentes aangemoedig om te beplan ten einde die niegroeiende gemeentes tot ’n missionale bediening te wysig te midde van die toenemende duisendes wat die evangelie nog nie gehoor het nie

Krimpende en niegroeiende gemeentes
Aanpassings in die susterskerke
Bevindings na aanleiding van die statistiek
Redes waarom groei plaasgevind het ondanks die krimpende tendens
Jaar n
Port Elizabeth
Grassy Park
Groeiende swart gemeentes
Mededingende belange

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.