Abstract
Continual academic development of the AFM pastor: challenges in the new millennium This article entails a cursory investigation of the history of theological training of the Apostolic Faith Mission pastor (here- after AFM). Qualitative research done on a section of the broader membership of the AFM selected by the AFM head office has indicated the task and role expected of the pastor. The research pointed out that pastors should be continuously equipped to be able to successfully fulfil all their role expec- tations. A literature search was also undertaken in order to obtain a larger and representative picture of the ongoing train- ing of pastors. The literature research indicated that theological training worldwide is under investigation and that active steps are being taken to introduce appropriate effective training. The findings regarding the pastor’s theological training, the research and the literature control, have made it possible to propose guidelines for continued academic development. The purpose of this article is to show the present position of theological training in the AFM and to provide guidelines for role players that will keep them informed concerning continued academic development. This will enable pastors to stimulate congrega- tional growth and address different training needs.
Highlights
In hierdie artikel is die teologiese opleiding van die pastoor van die Apostoliese Geloof Sending kursories ondersoek
Pastore wat hulle teologiese studie voortsit, kon ervaar dat die Aucklandpark Teologiese Seminarium, in samewerking met verskeie universiteite, uit hulle pad gaan om studente te help en te mentor met kursusse wat pastore toerus om effektief binne hulle rolverwagtings te funksioneer (Maré, 2005:437-441; Putter, 2006:188-192; Olwagen, 2007:1-9)
Die gebrek aan voortgesette opleiding, die toename in pastore se uiteenlopende verpligtings deur die jare en die feit dat hulle die spil is waarom gemeenteaktiwiteite draai, bring mee dat uitbranding ’n al hoe groter probleem onder pastore word
Summary
’n Analise van die huidige situasie is deur ’n kwalitatiewe ondersoek bekom (Putter, 2006:81-110). ’n Deel van die AGS-lidmatetal is deur die AGS-hoofkantoor geselekteer as verteenwoordigers van die breër AGS-kerk om aan die navorsingsondersoek deel te neem Hulle is doelgerig geselekteer om aan die navorsingsvereistes te voldoen en die nodige inligting te verskaf ten opsigte van die rolverwagtings wat van die pastoor gekoester word By al die werkswinkels is die ses kriteria gehandhaaf waaraan deelnemers, volgens Van Kraam (aangehaal in Polkinghorne, 1989; Holliday, 2002:57), moes voldoen. Die inligting wat uit die werkswinkels verkry is, is volgens Tesch (aangehaal in Creswell, 1994:154) se beskrywende metode van analise verwerk. Sy het die data onafhanklik gekategoriseer en gekodeer, waarna die inligting vanuit ’n teologiese agtergrond met die navorser bespreek en saamgestel is sodat dit deur ’n eksterne kodeerder nagesien kon word om die betroubaarheid (Krefting, 1991:217) van die data te kontroleer. Tydens die werkswinkels is ruimskoots tyd vir die invordering van inligting toegelaat en deelnemers kon vryelik aan die bespreking deelneem Hulle was die primêre bron van inligting en is daarom as die hoofbydraers tot die bespreking beskou
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.