Abstract
Birds of a feather? Ancient Israelite and Egyptian wisdom and bird symbols Ordinary Bible readers are not always aware that sections of the Old Testament contain material that agrees (almost verbally) with other documents of the ancient Near East. One of these sections is Proverbs 22: 17-24:22. The publication of papyri containing the Egyptian wisdom book "Wisdom of Amen-em-ope" in 1923 made this evident. This article takes a brief look at the history of wisdom research since 1923, and gives a positive reply to the question whether ancient Israelite wisdom and Egyptian wisdom are similar. This answer, however, impinges on the reformed doctrine of Scripture. Georg Fohrer has emphasized this almost three decades ago but in South Africa we are still struggling to come to terms with this.
Highlights
Ordinary Bible readers are not always aware that sections of the Old Testament contain material that agrees with other documents of the ancient Near East
Kennis van die kulture van die ou Nabye Ooste het maar eers teen die einde van die negentiende eeu na gewone burgers van die Westerse wereld begin deursyfer
Soos die argeologiese ontdekkings toegeneem het, het dit duidelik geword dat die bevolkings wat woonagtig was in KanaanIPalestina
Summary
Van die inligting waarmee Ou-Testamentici daagliks werk en dikwels as algemene kennis aanvaar, was sowat 'n eeu en 'n half gelede nie so algemeen nie. Kennis van die kulture van die ou Nabye Ooste het maar eers teen die einde van die negentiende eeu na gewone burgers van die Westerse wereld begin deursyfer. Om die waarheid te se, die ontsluiting van die groot kulture van die ou Nabye Ooste (die kulture van Egipte en Mesopotamie) het maar eers sedert die middel van die negentiende eeu plaasgevind (vgl Moorey 1991:1-24). Dit was dikwels toevallige ontdekkings wat bygedra het tot hierdie ontsluiting. Soos die argeologiese ontdekkings toegeneem het, het dit duidelik geword dat die bevolkings wat woonagtig was in KanaanIPalestina Hierdie ontdekkings het natuurlik ook 'n ingrypende invloed uitgeoefen op mense se sienings van die Bybel. Verder het dit duidelik geword dat van hierdie boeke 'n lang ontstaansgeskiedenis gehad het en dat van die verhale wat daarin voorkom verrassende ooreenstemmings vertoon met buite-bybelse verhale. Dink maar aan die verhaal van Noag en die verhaal van Utnapisjtim in die Gilgamesj-epos (Schmid 1975:50-89)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.