Abstract

Reconciliation and possible symbols of reconciliation in contemporaiy South AfricaIn this article the important issue of reconciliation is addressed, and certain dimensions of reconciliation are discussed: perspectives from Scripture, forgiveness as prerequisite; restitution as a result and the process itself. The important role of the church of Jesus Christ as initiator and facilitator of the process of reconciliation is also stressed. The article ends with a statement that the time has come for new symbols of reconciliation in South Africa and some ideas for reconciliatory gestures are proposed.

Highlights

  • Midde in ’n nuwe millennium is die saak van versoening in Suid-Afrika, maar ook wêreldwyd, aktueel en behoort dit prinsipieel ook die nodige aandag te kry.1 Ook is daar reeds aanduidings van vorme van versoening wat plaasvind (Krog, 1998:111; Meiring, 1999:71; TRC, 5:392; Tutu, 1999:117)

  • Sake wat ook ten nouste met versoening te doen het, soos vergewing (Lotter, 1996:2) en restitusie (Walker, 1994:49) sal ook kortliks aan die bod kom, waarna die proses van versoening kortliks bespreek word

  • Van Houten (1998:7) wys op die belangrike feit dat God eerste opgetree het in die versoening van die mens met Homself in Jesus Christus

Read more

Summary

Inleiding

Midde in ’n nuwe millennium is die saak van versoening in Suid-Afrika, maar ook wêreldwyd, (nog steeds) aktueel en behoort dit prinsipieel ook die nodige aandag te kry. Ook is daar reeds aanduidings van vorme van versoening wat plaasvind (Krog, 1998:111; Meiring, 1999:71; TRC, 5:392; Tutu, 1999:117). Midde in ’n nuwe millennium is die saak van versoening in Suid-Afrika, maar ook wêreldwyd, (nog steeds) aktueel en behoort dit prinsipieel ook die nodige aandag te kry.. Versoening en moontlike versoeningsimbole in die hedendaagse Suid-Afnka skepping gekonstrueer word in plaas vanuit die herskepping (soos gebeur het met apartheid) (Smit, 1996:125, 126); wat beteken dat die wêreld riglyne neerlê van hoe versoening behoort te geskied en nie die kerk (op grond van die Woord) nie. In hierdie artikel sal aangetoon word dat ’n geldige begrip van Bybelse versoening belangrik en noodsaaklik is en dat dit deurgetrek moet word na versoening tussen mense onderling in die Suid-Afrikaanse konteks Sake wat ook ten nouste met versoening te doen het, soos vergewing (Lotter, 1996:2) en restitusie (Walker, 1994:49) sal ook kortliks aan die bod kom, waarna die proses van versoening kortliks bespreek word. Die uiterlik waarneembare saak (bv. monument, boek of ritueel) verwys na iets baie groter en dieper as sigself, maar stimuleer mense tog saam om daardie dieper saak te dien

Skrifperspektiewe op versoening
Vergewing as voorwaarde tot versoening
Restitusie as gevolg van versoening
Die proses van versoening
Die kerk se versoeningsrol in Suid-Afrika
Voorgestelde simbole vir versoening
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call