Abstract

The Faculty of Theology at the University of Pretoria chose oikodome as a Faculty Research Theme (FRT) in 2014. This term refers to life in its fullness. The Dutch Reformed Church, as one of the partners of the Faculty, contributed to life in its fullness through the important role it played in the reconciliation in South Africa since 1986. One of the beacons on this road of reconciliation was the General Synod of 1994. It became known as the ‘Synod of reconciliation’ as a result of the visits of Mr Nelson Mandela, Prof. B.J. Marais and Dr Beyers Naudé, and the important decisions that the meeting took. It was however, not only the visits of these important roleplayers in history which made the meeting a beacon on the road to reconciliation. This chapter shows that it was imbedded in a much larger context of reconciliation in South Africa in which the Dutch Reformed Church played an important role. By participating in the process of reconcilation in the country, the Dutch Reformed Church contributed to oikodome – life in its fullness for all.

Highlights

  • The Faculty of Theology at the University of Pretoria chose oikodome as a Faculty Research Theme (FRT) in 2014

  • Nelson Mandela aan die Algemene Sinode het eweneens in die teken van versoening gestaan. (Gaum 1994:1)

  • Alhoewel verskeie politieke leiers wat ’n belangrike rol in die oorgangsproses gespeel het, lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) was, het die leierskorps van die NGK ook ’n deurslaggewende rol gespeel om versoening in die land te bevorder

Read more

Summary

South Africa

Die doel van hierdie hoofstuk is nie om die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) se rol ten opsigte van versoening in die breë, of binne die NGK-familie te bespreek nie. Die fokus val op die rol wat die leiers van die kerk gespeel het in die versoeningsproses in Suid-Afrika op weg na die Algemene Verkiesing van 1994. Kontroversie rondom die Algemene Sinode van 1994 waar mnr. Nelson Mandela as spreker opgetree het, word ook bespreek as voorbeeld van die NGK se interne worsteling met versoening. Die bronne wat vir die artikel gebruik is bestaan hoofsaaklik uit onontginde primêre bronne, naamlik persoonlike korrespondensie, briewe en notules van vergaderings. How to cite: Van der Merwe, J.M., 2017, ‘Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk: Die Algemene Sinode van 1994 as baken vir ’n lewe van volheid’, in ‘Ecodomy - Life in its fullness’, Verbum et Ecclesia, suppl.

Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk
Die Sinode van versoening in die spervuur
Versoeningsgesprekke met politieke leiers
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call