Abstract

Complex attributive constructions have become a characteristic of modern German and appear regularly in all types of texts, even those meant for foreigners. This aspect of German syntax has no corresponding manifestation in Afrikaans or English, as can be seen when comparing parallel texts. A limited investigation showed that this phenomenon undeniably creates problems for Afrikaans-speaking students learning German. They find sentences containing lengthy attributive constructions difficult to understand and, when writing German, either misconstrue such phrases or, more often than not, try to avoid them by using adjectival clauses instead. Although the constant use of such clauses cannot strictly be regarded as incorrect, it reveals all too clearly the interference of Afrikaans and differs conspicuously from the modern German style of writing. Various exercises are recommended to overcome comprehension problems and to break away from the restricted sentence patterns which are due to interference of the mother tongue.

Highlights

  • Ofskoon daar 'n groot mate van ooreenstemming bestaan tussen die Duitse en Afrikaanse sinsbou - byvoorbeeld wat die plasing van die werkwoord en sy komponente betref - is die Duitse sinsbou soms ook vir Afrikaanssprekendes ondeursigtig en behoort daar in die onderrig voorsiening gem aak te w ord vir die oplossing van problem e in dié verband. 'n Aspek w at onder andere aandag verg, is kompleks saamgestelde konstruksies wat attributief gebruik word - konstruk­ sies w at 'n eienskap van die hedendaagse Duitse taal gew ord het

  • Hierdie artikel is in die eerste plek daarop gemik om dié verskynsel in die Duitse sinsbou te ondersoek en vas te stel hoe dit van Afrikaans verskil

  • Von Polenz (1985:30) kom in sy ondersoek van 'n aantal tek­ ste tot soortgelyke gevolgtrekkings, maar vind dat die wesenlike verskil nie in die lengte van die sinne lê nie, m aar eerder in die konstruksie daarvan: 'n neweskikkende sinstruktuur het die onderskikkende sinsbou grotendeels vervang

Read more

Summary

Inleiding

Ofskoon daar 'n groot mate van ooreenstemming bestaan tussen die Duitse en Afrikaanse sinsbou - byvoorbeeld wat die plasing van die werkwoord en sy komponente betref - is die Duitse sinsbou soms ook vir Afrikaanssprekendes ondeursigtig en behoort daar in die onderrig voorsiening gem aak te w ord vir die oplossing van problem e in dié verband. 'n Aspek w at onder andere aandag verg, is kompleks saamgestelde konstruksies wat attributief gebruik word - konstruk­ sies w at 'n eienskap van die hedendaagse Duitse taal gew ord het. 'n Aspek w at onder andere aandag verg, is kompleks saamgestelde konstruksies wat attributief gebruik word - konstruk­ sies w at 'n eienskap van die hedendaagse Duitse taal gew ord het. Erkcnning word hicrmec gcgec aan die Instituut vir Navorsingsontwikkeling vir geldelike bystand Mcnings in hierdie artike! Of gevolgtrekkings waartoc gekom is, is die van die outcur cn moet nie aan die Instituut vir Navorsingsontwikkeling tocgeskryf word nie. Konstruksies word vir doeleindes van hierdie studie as attributiewe konstruksies beskou.). Hierdie artikel is in die eerste plek daarop gemik om dié verskynsel in die Duitse sinsbou te ondersoek en vas te stel hoe dit van Afrikaans verskil. Vervolgens word daar ingegaan op probleme waarvoor Afrikaanssprekendes te staan kom as gevolg van hierdie verskille. Voorstelle om hierdie probleme te bowe te kom, word aan die hand gedoen

Hedendaagse tendense
Vergelyking van moderne en ouer vorme
Spanning as kenmerk van Duitse sinsbou
Attributiewe konstruksies in Afrikaans
Vergelykende voorbeelde
Eise wat aan die leser gestel word
Empiriese ondersoek
Moedertaalinvloed in Duitse stelwerk
Slotsom
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call