Abstract

This article examines the surviving verse of Tyrtaeus of Sparta as Httérature engagée, and thus pursues the theme of a similar article on Solon of Athens (Literator 9(2), 1988:1-16). The Spartan poet used the elegiac form for two main purposes: (1.) the encouragement of Spartan soldiers in their struggle against the Messenians (parainesis), and (2.) the analysis of socio-political problems in Sparta.

Highlights

  • In ’n vorige artikel (Literator 9(2), 1988:1-16) het ek die elem ent van betrokkenheid in die poësie van Solon van Athene beskou.

  • Die eerste word deur ons bron vir die teks, Lukourgos {Toespraak teen Leokrites 107), as een gedig aangehaal, m aar daar is aanduidings dat dit oorspronklik twee aparte gedigte was (reëls 1 -1 4 en 15—32) (kyk H enderson in B arkhuizen-Henderson-V an Rooy, 1986:57-58).

  • Dis tog edel vir ’n dapper man om te val en sterf onder die voorstes terwyl hy vir sy land veg; m aar om sy eie stad te verlaat, en ook sy ryk landerye, en te gaan bedel, is van alle dinge die sm artlikste -

Read more

Summary

Introduction

In ’n vorige artikel (Literator 9(2), 1988:1-16) het ek die elem ent van betrokkenheid in die poësie van Solon van Athene beskou. Die eerste word deur ons bron vir die teks, Lukourgos {Toespraak teen Leokrites 107), as een gedig aangehaal, m aar daar is aanduidings dat dit oorspronklik twee aparte gedigte was (reëls 1 -1 4 en 15—32) (kyk H enderson in B arkhuizen-Henderson-V an Rooy, 1986:57-58).

Results
Conclusion
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call