Abstract

For many centuries scientists have been debating the question of how life on earth originated. With the increase in knowledge and technology in the twentieth century, realistic explanations are around with regard to the nature of life and its origin. One thought is that life has always existed, while a thought which is discussed deals with life originating as a slow and natural process following the big bang. Long after the big bang primitive earth formed, followed by the formation of prebiotic organic compounds. As these compounds became more concentrated they reacted spontaneously into elementary precursors of life such as amino acids and proteins.

Highlights

  • For many centuries scientists have been debating the question o f how life on earth originated

  • Dit was vir die wetenskap nodig om te ontwikkel in kwantums kennis tot op ’n bepaalde vlak van volwassenheid alvorens hy kon poog om enigsins ’n realistiese verduideliking te gee van wat lewe is en hoe dit kon begin het

  • Teen die tempo waarteen elektriese ontladings in die atm osfeer van vandag plaasvind, kon genoeg organiese m ateriaal oor 'n relatief kort periode van 100 000 ja a r akkum uleer om die hele aardoppervlak een meter diep te bedek, as ons aanvaar dat die effektiwiteit van natuurlike prebiotiese sintese ooreenstem m et dit wat in laboratoria bereik is

Read more

Summary

Die ontstaan van lewe*

M et die toename in kennis en tegnoiogie gedurende die twintigste eeu word realistiese verduidelikings gegee van wat lewe is en hoe dit kon ontstaan het. N a hierdie ontploffing het eers die primitiewe aarde vorm aangeneem en daarna het prebiotiese organiese verbindings ontstaan waaruit, na konsentrering, spontaan elementere vorms van lewe ontstaan het. Die m oontlikheid dat prebiotiese organiese verbindings op die primitiewe aarde kon ontstaan en kon gelei het tot die vorming van die boustene van lewe, nl. V anaf die begin, dwarsdeur die paleontologiese geskiedenis van die aarde, die ontstaan van lewe en die progressie daarvan loop dieselfde draad wat ons in die weergawe van die Skepping in die Bybel sien. Die polarisasie tussen skepping en ewolusie as weergawes van die ontstaan van lewe is kunsm atig en ’n produk van m enslike mening

The origin o f life
Na eukariotiese selle
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.