Abstract

This article discusses the missional role of the Holy Spirit from a Ghanaian Pentecostal’s perspective. In doing this, trinitarian mission is used as the point of departure and it was narrowed down to the missional role of the Holy Spirit. The Ghanaian Pentecostals’ view about the baptism and the infilling of the Holy Spirit as well as their practices concerning the subject are discussed. The article concludes that there is no way that the church could achieve her call without the role of the Holy Spirit, to convict sinners of their sin and also to empower the church to proclaim the gospel.Die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologie en praktyk van GhanesePinksterkerke. Hierdie artikel bespreek die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologiese perspektief en praksis van die Pinksterkerke in Ghana. Die artikelvertrekpunt is ’n trinitariese benadering tot sending, en van daaruit word die rol en plek van die Heilige Gees in die sending van God bespreek. Die artikel gee ook aandag aan die siening omtrent die doop en die vervulling met die Heilige Gees onder Pinksterkerke in Ghana, asook aan kerklike praktyke wat uit hierdie teologiese standpunt spruit. Die artikel argumenteer dat die kerk net aan haar missionale roeping getrou kan wees op grond van die Heilige Gees se rol om sondaars van sonde en verlossing te oortuig, en die Gees se bemagtiging van gelowiges om die evangelie te verkondig deur die verskeidenheid gawes wat die Gees gee.

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.