Abstract

Die artikel gee ‘n uiteensetting van die voedselbegroting van huishoudings in Suid-Afrika volgens inkomstegroepe. Alvorens die besteding aan voedsel bespreek word, word verduidelik wat die minimumvoedselbehoeftes van verskillende tipes huishoudings is volgens die Buro vir Marknavorsing se minimumlewenskostestudies. Hierdie minimum stel die leser in staat om ‘n vergelyking te tref met die voedselbegrotings van huishoudings in Suid-Afrika om ‘n aanduiding te kry van hoeveel huishoudings onder die broodlyn lewe.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call