Abstract

Fatty acids play a very important role in human physiology. Except for the fact that fatty acids in stored triglycerides can be used for energy production, fatty acids from dietary lipids are transported in plasma and built into various cellular structures. The fatty acid profile of cell membrane phospholipids plays a determining role in the cell membrane in that it influences fluidity, receptor function and the type of eicosanoids that can be synthesised from it. Fatty acids also have highly differentiated inputs in cellular transduction mechanisms and regulation of gene transcription. In this, the steric conformation plays a large role: the straight-chain saturated and trans-fatty acids, when compared with the unsaturated fatty acids with progressively more bent chains, lead to a variety of mechanisms that have less positive effects on our health. In this regard, the two most important families of polyunsaturated fatty acids, the so-called omega-3 and omega-6 fatty acids, also lead to different effects. Changes in the pattern of dietary fatty acid intake through the ages have lead to an increased intake of saturated, trans- and omega-6 fatty acids relative to omega-3 fatty acids. Clinical trials during the past twenty years have shown that dietary supplementation with omega-3 fatty acids can lead to an improvement of the symptoms of certain lifestyleassociated disorders. Atherosclerosis, obesity, type 2 diabetes mellitus, depression, schizophrenia, Alzheimer’s disease, attention deficit hyperactivity disorder in young children, certain types of cancer, osteoporosis in the elderly and some dermatological disorders are amongst the conditions that can be addressed in this manner.

Highlights

  • 267 INLEIDING Die voorkoms van leefstyl- en dieetgeïnduseerde siektetoestande soos kardiovaskulêre siekte, depressie, vetsug, tipe 2 diabetes mellitus en osteoporose is in lande met ’n Westerse leefstyl met rasse skrede aan die toeneem

  • Tans word besef dat inname van spesifieke vetsure lei tot hulle verspreiding in elke liggaamsel, met meegaande effekte op selmembraansamestelling en selfunksie, eikosanoïedsintese, seintransduksie en geenekspressie.[5,6]

  • Belangrike voorbeeld in dié verband is die reaksie van poli-onversadigde vetsure met peroksisoom prolifereerder-geaktiveerde reseptor (PPAR)-gamma wat die ekspressie van verskeie gene van belang in vetsug beheer.[12,13]

Read more

Summary

Die belang van vetsuurstruktuur in sellulêre funksie

In die verlede is lipiede, onafhanklik van hulle samestelling, slegs as die liggaam se belangrikste energiebron beskou. Hoe meer dubbelbindings ’n vetsuur egter bevat, hoe meer geboë word die struktuur daarvan en hoe meer plek neem dit dus in die ruimte in (figuur1).[7] Verder hou die reaktiwiteit en vloeibaarheid (dit wil sê die “gesondheid”) van die selmembraan verband met die graad van onversadigdheid van die vetsure[5] wat daarin voorkom (figuur2)[8] en, baie belangrik, word laasgenoemde weer eens deur die inname in die dieet bepaal. Dit is dus belangrik om die sogenaamde hoogs-onversadigde vetsure, stroomaf van die delta-6-desaturase stap (kyk figuur 3), eerder as die moedersubstanse LS en ALS, in die dieet in te sluit. Onlangse studies deur Pawlosky et al.[10] het getoon dat in normale volwassenes slegs ongeveer 3,6% van die moedersubstans ALS na die hoogsonversadigde DHS omgesit kan word.[10] Die strukture van die belangrike hoogs-onversadigde omega-3 en omega-6 vetsure verskil baie van mekaar, byvoorbeeld EPS in vergelyking met AS (figuur 1), en dus kan uiteenlopende sellulêre effekte van hulle verwag word

Visolie Vlassaadolie
Menslike ontwikkeling en babavoeding
Kardiovaskulêre siektes
Bronne van onversadigde vetsure en aanbevole inname
VERKORTE CURRICULA VITAE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.