Abstract
The geographical distribution and habitats of three liver fluke intermediate hosts in South - Africa and the health implications involved
Highlights
The geographical distribution and habitats of three liver fluke intermediate hosts in South Africa and the health implications involved Account is given of the distribution and habitats of the three Lymnaea species currently on record in the National Freshwater Snail Collection (NFSC) of South Africa
None of the three Lymnaea species were well represented in the arid regions of the Northern, Western and Eastern Cape Province, and only L. truncatula was reported from Lesotho
The highest percentage of samples of all three species was reported from loci that fell within the interval ranging from 16-20°C, a significant number of samples of L. truncatula came from loci falling within the 11-15°C interval
Summary
Data met betrekking tot die geografiese verspreiding en habitats van die drie Lymnaea spesies wat vanaf 1954 tot die hede strek, is uit die databasis van die NVWSV onttrek. Verskillende simbole is gebruik om die lokusse waarin monsters van die drie Lymnaea spesies versamel is op ’n verspreidingskaart aan te dui. Daarbenewens is onderskeid gemaak tussen lokusse waarin monsters van elke spesie afsonderlik en ook in kombinasie met enigeen van die ander spesies voorgekom het. ’n Temperatuurindeks is vir elke spesie aan die hand van sy voorkomsfrekwensie in die geselekteerde temperatuurintervalle bereken en die resultate gebruik om elke slakspesie op grond van sy assosiasie met lae tot hoë klimatologiese temperature in rangorde te plaas.[2,3]. Die moontlike voorkoms en verspreiding van fasciolose, gebaseer op die resultate van serologiese toetse wat oor twee jaar op veekuddes in bepaalde streke in Suid-Afrika uitgevoer is, word in figuur 1 weergegee
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.