Abstract

Die kompeterende effek van Oxalis lali/olia H.B.K. (rooituinsuring) is die afgelope vier seisone op mielies te Cedara ondersoek. Die perseel wat vir die proef gebruik is, is swaar met o. lali/olia besmet. In al vier seisoe­ ne is onkruide aanvanklik met 'n mengsel van atrasien, terbutielasien en metolachlor beheer. Hierdie behan­ deling het 'n wye spektrum van onkruide behalwe O./ali/olia, wat die dominante onkruid geword het, beheer. Hierdie onkruid is toegelaat om vir die he Ie seisoen Op tien persele met mielies mee te ding. Hierdie persele is met nog tien persele, waarop meeste van die o. lali/olia selektief beheer is, vergelyk. Mieliegraanop­ brengs, die aantal staande en omgevalde plante en die voorkoms van Diplodia of Fusarium kopvrot is nie betekenisvol deur tot 329 sterk ontwikkelde o. lali/olia plante m- 2 , in vergelyking met 55 swak ontwikkelde plante m- 2 van die kontrole persele, be·invloed nie.

Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.