Abstract
No abstract available.
Highlights
Wiskunde is ’n uiters belangrike hoeksteen vir die meeste vorms van tersiêre onderrig en die kwaliteit van wiskunde-onderrig word gesien as ’n belangrike determinant van nasies se ekonomiese en tegnologiese vooruitgang
Mathematics is an important cornerstone to most forms of tertiary education and the quality of mathematics education an important determinant for a nation’s economic progress
We propose a study to determine the effect of an alternative notation in the subject of rows and series on the comprehension of the concepts
Summary
Wiskunde is ’n uiters belangrike hoeksteen vir die meeste vorms van tersiêre onderrig en die kwaliteit van wiskunde-onderrig word gesien as ’n belangrike determinant van nasies se ekonomiese en tegnologiese vooruitgang. Die effek van ’n alternatiewe notasie op die begrip van wiskundige konsepte vir Graad 12 leerders Suid Afrika se lae rang in die wêreld van skoolwiskunde is ’n onderwerp wat algemeen gedebatteer word. Die laaste verslag van die World Economic Forum (WEF) het Suid Afrika heel laaste uit 148 lande geplaas wat betref die kwaliteit van wiskunde- en wetenskaponderrig (Bilbao-Osorio, Dutta & Lanvin 2014).
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.