Abstract

During the last decade a group of South African theologians have stirred a part of the Afrikaans ecclesiastical community with statements and arguments on several faith issues, including the interpretation of the Bible. Adherents of the movement call themselves the New Reformation (“Nuwe Hervorming”). This theology chronicle is an attempt to touch on some hermeneutical challenges for understanding Scripture. To the Church the Bible is the norm and source of faith. Paradigm shifts have been caused by the Enlightenment and influenced the understanding of Scripture. Historical Criticism, for example, has brought multiple perspectives to the reading of biblical texts. More approaches to biblical understanding originated. For the ordinary Bible reader and believer these approaches sometimes seem to be confusing. This explanation is an attempt to create better understanding for Bible reading in our times. It concludes with a short assessment of the current role the New Reformation movement plays in the hermeneutical debate.

Highlights

  • During the last decade a group of South African theologians have stirred a part of the Afrikaans ecclesiastical community with statements and arguments on several faith issues, including the interpretation of the Bible

  • Hierdie soeke na God se waarheid en wat die Bybel oor ‘n onderwerp sê, word in ons samelewing duidelik deur die stortvloed debatte rondom, onder andere, evolusie en die ontstaan van die skepping, verdeling van stamselle, kloning, homoseksualiteit, seks voor die huwelik, die vrou in die amp, die maagdelike geboorte, die opstanding, die rol van die historiese Jesus, die verhouding tussen Christus en ander godsdienste, asook hoe mense die Bybel moet lees en interpreteer

  • Daarom oortuig dit my om Bybeltekste eerder as gesagvolle gespreksgenote te beskou in die geloofsworstelinge van die lewe

Read more

Summary

INLEIDING

Vanaf antieke tye wou mense die stem van hulle gode hoor. Eers met die ontwikkeling van skrif is gode se boodskappe neergeskryf. Die Bybel word vandag in baie opsigte deur kerke en Bybellesers as ‘n toorboek gebruik. Hierdie soeke na God se waarheid en wat die Bybel oor ‘n onderwerp sê, word in ons samelewing duidelik deur die stortvloed debatte rondom, onder andere, evolusie en die ontstaan van die skepping, verdeling van stamselle, kloning, homoseksualiteit, seks voor die huwelik, die vrou in die amp, die maagdelike geboorte, die opstanding, die rol van die historiese Jesus, die verhouding tussen Christus en ander godsdienste, asook hoe mense die Bybel moet lees en interpreteer. Miskien lees hulle die Bybel met verskillende brille of verskillende kleure oogklappe. Ek trek slegs enkele pennestrepe as ‘n paar gedagte-stimulante vir die debat

BYBEL – BRON EN NORM VIR DIE GELOOF
PARADIGMAVERANDERINGE EN DIE HISTORIESE KRITIEK
SKRIFVERSTAAN MOET REKEN MET BEPAALDE INVALSHOEKE OP DIE TEKS
HERMENEUTIESE UITDAGINGS VIR SKRIFVERSTAAN
Daar bestaan talle voorbeelde in hierdie verband
VEELHEID VAN PERSPEKTIEWE
ROL VAN DIE NUWE HERVORMING – ‘N EIE EVALUERING
PASTORALE SLOTOPMERKING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call