Abstract
Text on text on text: intertextuality in Ingrid Winterbach’s Niggie This article focuses on the creative adaptation of Anglo-Boer War material in Ingrid Winterbach’s (formerly Lettie Viljoen) “Niggie” (“Cousin”) (2002) with specific reference to the historiographical-metafictional element and intertextual game with texts written during or shortly after the Anglo-Boer War in Dutch, such as Totius’ “Vier-en-sestig dae te velde: ’n oorlogsdagboek” (“Sixty four days afield: a war diary”) (1977) and in English, “Woman’s endurance” (1904) by A.D.L. and Deneys Reitz’s “Commando: a Boer journal of the Boer War” (1932). The intertextuality of more recent texts such as “Op soek na generaal Mannetjies Mentz” (“In Search of General Mannetjies Mentz”) (1998) by Christoffel Coetzee, Klaas Steytler’s “Ons oorlog” (“Our war”) (2000) and Etienne Leroux’s “Magersfontein, O! Magersfontein” (1976) will also be discussed. A literary analysis is done of the novel “Niggie”, with specific focus on the nature and function of Anglo-Boer War material in Winterbach’s text. The question is posed why is there such a sustained focus and creative adaptation of Anglo-Boer War texts in Winterbach’s oeuvre, especially in “Belemmering” (“Impediment”) (1990); “Karolina Ferreira” (1993); “Buller se plan” (“Buller’s plan”) (1999) and “Niggie” (“Cousin”) (2002)? How does she adapt this material? What is the function of this process and in what way does this novel impact on the reader a century after the war?
Highlights
Process and in what way does this novel impact on the reader a century after the war?
Waarom die volgehoue fokus en kreatiewe verwerking van Anglo-Boereoorlogtekste in Winterbach se oeuvre, soos veral ook in “Belemmering” (1990); “Karolina Ferreira” (1993) en “Buller se plan” (1999)? Hoe verwerk sy dié materiaal? Wat is die funksie daarvan en wat is die impak op die Afrikaanse leser ’n eeu na afloop van dié oorlog?
In dié roman is spore van teks op teks op voorafgaande teks merkbaar wat ook met die AngloBoereoorlog te make het: ouer sowel as meer resente outobiografiese tekste en romans soos Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) van Christoffel Coetzee en Klaas Steytler se Ons oorlog (2000)
Summary
Op merkwaardige wyse is die Anglo-Boereoorlog na ’n eeu steeds ’n topos in die Afrikaanse letterkunde. In dié roman is spore van teks op teks op voorafgaande teks merkbaar wat ook met die AngloBoereoorlog te make het: ouer sowel as meer resente outobiografiese tekste en romans soos Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) van Christoffel Coetzee en Klaas Steytler se Ons oorlog (2000). Viljoen het reeds uitgewys hoe Winterbach in Belemmering (1990) deur heteroglossie die spanning in die Suid-Afrikaanse samelewing weerspieël (Viljoen, 1993:325): Deur te wys dat alle taal – ook Afrikaans – bestaan uit ’n verskeidenheid diskoerse wat juis inbeur téén die daarstel van ’n amptelike monoloog, word die ruimte van Afrikaans ten beste aan die leser getoon. Visagie let daarop dat Winterbach met dié wrang humor die vroue karakteriseer wat “kennelik nie meer leef in ’n era waarin heldeverering die enigste vorm van diskoers was waaroor Afrikaners van hulle Boerevoorsate mag praat nie” (Visagie, 1999:2). Die magiese element van die waarsêer of “talking head” in Buller se plan hou verband met die Oompie-karakter se pratende kop wat op versterkwater bewaar word en oor ’n profetiese gawe beskik
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.