Abstract
HTS Teologiese Studies/Theological Studies is an acclaimed journal with broad coverage that promotes multidisciplinary, religious, and biblical aspects of studies in the international theological arena. The journal’s publication criteria are based on high ethical standards and the rigor of the methodology and conclusions reported.
Highlights
Die skrywer erken uit die staanspoor dat Suid~Afrika 'n wonderbaarlike oorgang na 'n politieke demokrasie ondergaan het, maar volgens hom bestaan die uitdaging nou om 'n stabiele demokrasie daar te stel wat in staat sal wees om al die verskillende politieke aspirasies te akkommodeer
Die populere opvatting dat politieke demokrasie outomaties die omstandighede vir ekonomiese ontwikkeling en groei sal skep, is volgens hom verkeerd bewys
Verder is daar nog die nuwe vlaag van verstedeliking wat lei tot informele nedersettings wat weer groter druk op watervoorsiening en ander munisipale dienste uitoefen
Summary
Die skrywer erken uit die staanspoor dat Suid~Afrika 'n wonderbaarlike oorgang na 'n politieke demokrasie ondergaan het, maar volgens hom bestaan die uitdaging nou om 'n stabiele demokrasie daar te stel wat in staat sal wees om al die verskillende politieke aspirasies te akkommodeer. Die populere opvatting dat politieke demokrasie outomaties die omstandighede vir ekonomiese ontwikkeling en groei sal skep, is volgens hom verkeerd bewys. Die tweede bevryding sal op sosio-ekonomiese gebied moet plaasvind, naamlik heropbou en ontwikkeling. Die skrywer voorsien egter talle probleme op hierdie weg, aangesien die jaarlikse bevolkingsgroei die ekonomiese groeikoers oortref.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.