Abstract

“like a hamer crushing a rock”: the afrikaans bible of 1933 as a work of translation The first complete Bible translation in Afrikaans was published in 1933. This article describes and analyses this translation. Given the new developments in translation studies, one should not evaluate a translation normatively, but rather describe it. Any new translation constructs a domesticated representation of a foreign text and culture, which simultaneously keeps intelligibility and ideology in mind. The representation refers to the linguistically inscribed preferences regarding the selection and construction of discourses in the Bible translation. The 1933 translation is analysed and explained in terms of the formation of particular cultural, political and religious identities. Some of the fixed perceptions of the 1933 translation are revisited by dealing with issues like the context of the translation, its source text, the translation team, the translation process and the sociocultural impact of the translation.

Highlights

  • The first complete Bible translation in Afrikaans was published in 1933

  • Die hoofdoel van hierdie artikel is om die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933 as vertaling te beskryf en te analiseer. ’n Verdere doel is om wanpersepsies en -opvattinge oor die 1933-Bybelverta­ ling reg te stel

  • Om die aard van die ideologiese dominansie van die Afrikaanse doelkultuur in die Afrikaanse Bybelvertaling te bepaal, is die volgende tegnieke vir die veldondersoek aangewend: die vertaling is in terme van die vertaal- en werkmetode op makro- en mikrostrukturele vlak ontleed, en relevante kritiese tekste, soos artikels in joernale en literêre historiografieë, is ook onder die soeklig geplaas

Read more

Summary

INLEIDING

Die eerste gepubliseerde vertaling van ’n Bybelboek in Afrikaans — Genesis deur S.J. du Toit — het reeds in 1893 verskyn, maar die vertalings van Matteus (1895), Openbaring (1898), Hooglied (1905), Psalms (1907), Handelinge en Markus (1908) het nooit inslag gevind nie. In 1916 besluit die Vrystaatse Sinode van die Nederduits Gereformeerde Kerk dat die tyd ryp is vir ’n Afrikaanse vertaling. “Die Vier Evangelië en die Psalme” is as proefvertaling in 1922 gepubliseer, maar is deur lesers verwerp met die kritiek dat die vertaling nie die Afrikaanse taalgebruik van sy lesers respekteer nie. Die kontekstuele raamwerke waarbinne die 1933-vertaling tot stand gekom het, is nog nooit voorheen ondersoek of beskryf nie en gevolglik poog dié artikel om ’n bydrae in hierdie verband te lewer. Die hoofdoel van hierdie artikel is om die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933 as vertaling te beskryf en te analiseer. Die artikel is nie ’n geskiedkundige oorsig van die vertaalproses onderliggend aan die Afrikaanse Bybelvertaling van 1933 nie. Daarna word die verskillende konteks­tuele raamwerke van die 1933-vertaling agtereenvolgens beskryf

TEORETIESE RAAMWERK VIR VERTALINGBESKRYWING
Oorgangstydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis
Sosiopolitieke omgewing
Vorming van politieke identiteite
VERTAALKUNDIGE RAAMWERK VAN DIE 1933-VERTALING
Bronteks
Die vertaalspan
Die vertaalproses
Die sosio-kulturele impak van die 1933-vertaling
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call