Abstract

Creative writing students’ experience of their own creative process within the context of the Tracking creative creatures project: a narrative analysis First-year students in Creative Writing at the North-West University took part in an interdisciplinary investigation into the creative process, which posed certain creative challenges to them. The students’ reaction to the project indicated that they experienced the assignment as challenging and enriching. This article investigates the question whether the narrative analysis of students’ personal reports on the creative process can contribute to a better understanding of the individual experience, the project, and the creative process as such. A framework for analysis was developed against the theoretical background of contextual approaches to creativity, practice-based research and the method of narrative analysis. Amabile’s componential framework of creativity served as a basis for the framework to investigate the three levels of the narrative (form, content and context). The article discusses the project, collection of data, theoretical framework and research procedures, and illustrates and discusses the application and value of narrative analysis of students’ reports with reference to identified themes and selected examples.

Highlights

  • Eerstejaarstudente in Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit het, as deel van ’n interdissiplinêre ondersoek na die kreatiewe proses, aan ’n projek deelgeneem wat bepaalde kreatiewe uitdagings aan hulle gestel het

  • Teen die teoretiese agtergrond van die kontekstuele benaderings tot kreatiwiteit, praktykgebaseerde navorsing en narratiewe analise as metode, is ’n raamwerk vir analise ontwikkel

  • Die artikel bespreek die projek, dataversameling, teoretiese raamwerk en navorsingsmetodes, en illustreer en bespreek die toepassing en waarde van narratiewe analise van studenteverslae aan die hand van geselekteerde temas en voorbeelde

Read more

Summary

Inleiding

Tussen 200 en 600 woorde lank, is oorwegend kronologies en kousaal aangebied en vertoon kenmerkende eienskappe van die narratief volgens Livingston (2001:361) (par. 2). Die studente het uitvoeriger geskryf oor die eerste fases van die skryfproses, naamlik die bekendstelling aan die projek (stimulus), die voorbereidende fase (beplanning) en die skryffase, met minder aandag aan die redigering en inhandiging (publisering). Deur alle studenteverslae aan die hand van die raamwerk te beskou, kon ’n algemene beeld gekry word ten opsigte van die geïdentifiseerde aspekte. Deur noukeurige lees van individuele verslae kom nuanses aan die lig en blyk die verweefde dinamiek van kreatiwiteit in die projek. Die analise van die studente se verslae oor hulle kreatiewe proses in die Kreatiewe kreature-projek word vervolgens aan die hand van geïdentifiseerde temas en geselekteerde voorbeelde bespreek. Die bespreking verloop kronologies volgens die skryffases en die verwante stappe van die kreatiewe proses. Die bespreking van tematies relevante individuele verslae illustreer hoe die analise op volledige verslae toegepas kan word en bykomende en individuele benaderings aan die lig kan bring. Word die bespreking met perspektiewe van ander navorsers aangevul

Projekbeskrywing en dataversameling
Navorsingsmetodes en raamwerk vir analise
Kennismaking met die kreature
Om oor die kreatuur te skryf
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call