Abstract

In this article the intrinsic relationship between our views on and our use of scripture is proposed. This relationship is described in terms of two basic components of the reformed understanding of scripture, namely the accommodative and performative nature thereof. This is followed by an exposition of two fundamental misunderstandings pertaining to the abovementioned components as well as some suggestions for the profiling of a hermeneutics of expectancy.

Highlights

  • In this article the intrinsic relationship between our views on and our use of scripture is proposed

  • Selfs net ‘n voëlvlug oor die kerkgeskiedenis toon dat Skrifbeskouing en Skrifhantering telkens in die sentrum van teologiese debatte, en selfs kerkbewegings en – skeurings gestaan het – ‘n aanduiding dat hierdie nog altyd ‘n uiters sensitiewe saak vir gelowiges was

  • 2 ‘n Aanduiding van die huidige belangstelling in hierdie onderwerp is die resente temas wat gelyktydig tydens die teologiese gespreksdae met die opening van die Teologiese Fakulteite van onderskeidelik die Universiteit van Stellenbosch (3 Feb 2008: Woord van God, Woord van die lewe?) asook die Universiteit van die Vrystaat (5 Feb 2008: Een Bybel, baie lesings – wanneer begin die weë skei?) gereël is

Read more

Summary

DIE SKRIF AS AKKOMMODASIE

Calvyn het dikwels geskryf oor die aanpassing van God by mense. Dit het alles te make met die pedagogiese motief in die heilsekonomie: ons sou God nie geken het as Hy Hom nie na ons toe neergebuig het en met ons op só ‘n menslike wyse gepraat het dat ons Hom kon verstaan en kon weet dat Hy naby ons is nie. Elke prediker – of leser van die Bybelteks – wat erns maak met die feit dat God se Woord tot ons in mensewoorde kom, weet dat dit tegelykertyd ‘n onbegryplike wonder, maar ook ‘n uiters komplekse probleem is. Voeg nog daarby die feit dat ons as lesers nie anders kán nie as om met bepaalde voorveronderstellings die Bybel te lees nie, dit wil sê dat ons nooit ons subjektiwiteit kan kwytraak nie en dat ons denkraamwerke bewus of onbewus meespeel in ons lees en interpretasie van die Skrif, en dat hierdie raamwerke ook uitgelewer is aan ons omstandighede, verwagtinge en gemoedstoestande, dan verdiep die problematiek (vgl Dingemanns 1991:75). Hoe (op aarde!) hoor ons God se Woord in hierdie historiese dokument, só, dat dit ook vir óns op datum is, gepas en aktueel?. Hierdie vraag bring ons by die ander sy van die munt van gereformeerde Skrifbeskouing, naamlik:

DIE SKRIF AS PERFORMANSIE
TWEE BASIESE MISVERSTANDE
PROFIEL VAN ‘N HERMENEUTIEK VAN VERWAGTING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.