Abstract

Appealing to Scripture and its use in mission Appealing to Scripture in mission is very important as far as the essence of salvation is concerned. Different views on appealing to Scripture are in circulation, and one has to confront the question as to whether it is still possible to refer to sin, heaven, hell and salvation. Paul appealed to the Old Testament in a specific way, but he always tried to remain true to Scripture. Calvin emphasised appealing to Scripture as essential. Kuyper did not agree with higher criticism on Scripture, but also warned against a pietistic view of Scripture. Bultmann desired to rid Scripture of mythology, but also had to appeal directly to as- pects of Scripture. In mission, the essential aspects like sin, heaven, hell and salvation still need to be acknowledged though in an exegetically and hermeneutically sound way.

Highlights

  • Skrifberoep in sending bly belangrik om die wesenlike van die verlossing te bevestig

  • Die betekenis van die Skrif moet bepaal word wanneer indringende vrae gestel word soos wat die implikasies van sonde en verlossing is; of mense verlore gaan; of daar iets soos die hemel en die hel is; of daar ’n beroep op mense gedoen kan word om tot bekering te kom; of daar verandering in die lewens van mense kan kom deur die verkondiging van die evangelie en watter verandering dit sal meebring; en watter betekenis die evangelie vir mense in die verskillende aspekte van hulle lewens het

  • Sending as die bediening van die versoening sluit sake in soos die dringende oproep om bekering, asook die appèl om die versoening van God in sy Seun Jesus Christus te aanvaar. ’n Ruimer definisie van sending is moontlik, maar die vraag moet gevra word of die Skrif wel gebruik kan word om sending met die bediening van die versoening in verband te bring

Read more

Summary

Inleiding

Skrifberoep bly ’n uiters belangrike saak en dit raak sending ten diepste. Dit is van groot belang nie alleen omdat sendingwerk met die oorsteek van grense en die uitdra van God se boodskap in die wêreld saamhang nie, maar ook omdat sending ten diepste vrae stel oor die betekenis van die Skrif vir mense se lewens in ’n grenssituasie. Dit is dus betekenisvol om indringend na die implikasies van verskillende vorms van Skrifberoep te kyk. Die implikasies daarvan vir sending sou dan bepaal kon word. Die Skrif is ten diepste die openbaring van God. In die Skrif kom God aan die woord.

Vraagstukstelling en metodologie
Pauliniese Skrifberoep
Die Reformasie
Neo-Calvinisme
Ontmitologisering
Postmodernistiese interpretasies
Eksponente van Skrifberoep in sending
Die Nuwe hervorming
Kommunikasie en Skrifgesag
Wêreldbeeld en Skrifverstaan
Sonde en verlossing
Die lewe na die dood
Riglyne
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.