Abstract

Images of a pastorate of narrative engagement in the Gospel of Luke with special reference to the story of Zacchaeus Important new developments have occurred during the last few decades within practical theology and in particular within pastoral theology. The article illustrates that narrative passages in Scripture can depict the meaning of these newer develop- ments. Images portraying the spiritual life in the Gospel of Luke and in particular the story of Zacchaeus are explored under the headings: background to a pastoral engagement, an eco- hermeneutic approach in a pastorate of narrative engagement, a spiralling pastoral engagement, and stories that fit. The story of a narrative pastoral engagement unfolds in a circular model, integrating paradigmatic-, epistemological- and methodological matters. An eco-hermeneutical approach closely linked to a pastorate of narrative engagement is followed within the desig- nated epistemology. Social constructionism is augmented to become co-constructionism, thus providing for the recognition of truth as revealed in Scripture. Exemplary of this is that in a life-changing metamorphosis, Zacchaeus’ saturated dominant story is replaced by a liberating thickened alternative story.

Highlights

  • Belangrike nuwe ontwikkelings het die afgelope dekades binne die praktiese teologie en in besonder die pastorale teologie plaasgevind

  • Voortspruitend uit ’n eko-hermeneutiese ontwikkeling in die pastoraat word ’n epistemologie van narratiewe betrokkenheid gevolg

  • Deur ko-konstruksionisme as verdere aksent in die sosiale konstruksionisme te plaas, word die rol van die Skrif verder beskryf

Read more

Summary

Inleiding

Belangrike nuwe ontwikkelings het die afgelope dekades in die pastorale teorievorming plaasgevind, (Louw, 1999:21-27; Louw, 2003:36) met besondere klem op pastorale terapie (Stone, 2001:185-193; Immink, 2003:224-228; Scholtz, 2005:140-141; Van den Berg, 2006:164; Demasure & Müller, 2006:410). Dit is egter ’n feit dat die soeke na ’n verantwoorde en deurleefde integrasie tussen konteks en Bybelse beginsels (Müller, 2005:76) steeds ’n uitdaging vir ’n Bybels-verantwoordbare pastoraat is (Van den Berg, 2006:178). In die artikel word enersyds verdere ondersoek ingestel na die bepaalde teoretiese ontwikkelings, maar andersyds word daar ook in ’n sirkulêre beweging aan die hand van sketse vanuit die Lukasevangelie en met besondere klem op die Saggeusverhaal aangetoon hoe ’n narratiewe pastorale betrokkenheid (Müller, 1996:15) verbeeld kan word. In hierdie waarneming vind die navorsers betekenis vir ’n moontlike passing met die narratiewe landskap van die mens en hoe dit in besonder in die pastoraat gekaart word. In die dokumentering van die navorsing vanuit hierdie raamwerk word met ’n sirkulêre beweging onder meer verwys na ’n model waarin ’n integrasie van praktyk en teorie geïntegreer word tot nuwe betekenis vir die praktyk (Müller, 1996:1). Paradigmatiese, epistemologiese en metodologiese aspekte word hierdeur aan die woord gestel en aan die hand van die volgende opskrifte gestruktureer: agtergrond tot ’n pastorale betrokkenheid, ’n pastorale betrokkenheid wat spiraal en verhale wat pas

Agtergrond tot ’n ontmoeting
Dekonstruksie as pastoraal-narratiewe ingesteldheid
Verhale wat pas
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.