Abstract
Symposium between Dutch and South African New Testament scholars: report and critical evaluation A short historical survey of theological relations between Netherland and South Africa and especially of the consequences of the cultural boycott, highlights the importance of this meeting. The papers read at the meeting and some of the prominent issues, as well as deliberations on the possibility of future academic cooperation, are presented and evaluated.
Highlights
Om die simposium van Nederlandse en Suid-Afrikaanse Nuwe-Testamentici op 2-3 Augustus 1993 te Utrecht binne die regte historiese perspektief te plaas is ’n kort agtergrondskets noodsaaklik
The papers read at the meeting and some o f the prominent issues, as well as deliberations on the possibility offuture academic cooperation, are presented and evaluated
Uit reaksie teen die liberalisme, wat ook aan die Kaap sy invloed laat geld het, en onder invloed van die hernieude klem op die belydenisskrifte wat met die afskeidingsbeweging in Nederland gepaard gegaan het, wend nou steeds meer studente hulle na die Vrije Universiteit en later na Kampen
Summary
Om die simposium van Nederlandse en Suid-Afrikaanse Nuwe-Testamentici op 2-3 Augustus 1993 te Utrecht binne die regte historiese perspektief te plaas is ’n kort agtergrondskets noodsaaklik. Hierdie publikasies bevat ’n goudmyn van inligting oor die persone wat die Nuwe-Testamentiese arbeid in Nederland vir baie jare oorheers het.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.