Abstract
Self-reliant development of the Reformed Churches in disadvantaged communities since 1994 This article attempts to apply the development strategy of selfreliance to the Reformed Churches in disadvantaged communities within the greater Johannesburg area. The timeframe spans the 1994 transformation date to the middle of June 1999. The article looks at the marginalised and disadvantaged position – which appears to be in a peripheral state – of existence of the above churches. Attention is first focused on the extent of the problem from which the specific objective is derived: the setting of guidelines by which these churches can develop towards self-reliance. Since the subject is closely related to the discipline of theology and the subdivision, ecclesiology, this article also involves this discipline. The guidelines for self-reliant development vary between orthodox reformed principles and radical unorthodox guidelines, in line with the challenges facing these churches and their available resources. A change in the existing structures and relations is fundamental to the proposed guidelines for the self-reliant development of the Reformed Churches in disadvantaged communities.
Highlights
The article looks at the marginalised and disadvantaged position – which appears to be in a peripheral state – of existence of the above churches
A change in the existing structures and relations is fundamental to the proposed guidelines for the self-reliant development of the Reformed Churches in disadvantaged communities
Hierdie artikel gaan van die veronderstelling uit dat die ontwikkeling van Gereformeerde Kerke binne agtergeblewe gemeenskappe bevoordeel sal word deur ’n ontwikkelingstrategie van selfstandige ontwikkeling te volg
Summary
Die Gereformeerde Kerke binne agtergeblewe gemeenskappe se gesitueerdheid en ontwikkelingsituasie is verbind aan die ontstaanswyse daarvan, die sosio-politieke en ekonomiese milieu waarbinne hierdie kerke ontstaan het (en voortgegaan het om te bestaan), asook die eie teologiese beginsels, bestaansnorme en tradisie wat deel van hierdie kerke is. Die afhanklikheid van hierdie kerke van meer gegoede of kerke in ontwikkelde gemeenskappe word op die volgende wyses geopenbaar: Teologiese afhanklikheid. Wie nie konformeer met hierdie teoloë se interpretasies nie, word beskou as nie op weg van “gereformeerd-wees” – soos verstaan deur die gegoede kerke – nie. Voornemende predikante van die kerke in agtergeblewe gemeenskappe word opgelei deur ampsdraers (teologiese professore) wat almal afkomstig is uit die kerke in ontwikkelde gemeenskappe. Die probleem is egter dat dit afhanklikheid ten opsigte van die teologiese denkrigtings van die kerke in agtergeblewe gemeenskappe aanhelp. Ekumeniese meelewing van kerke in agtergeblewe gemeenskappe, met Sinode Soutpansberg as uitsondering, word tans bepaal deur hierdie kerke se teologiese en strukturele afhanklikheid van die kerke in ontwikkelde gemeenskappe. Desondanks bestaan hierdie afhanklikheid in die Gereformeerde Kerke binne agtergeblewe gemeenskappe. Vergeleke met die Anglikaanse Kerk, sal die gereformeerde teologie, soos bedryf deur die Gereformeerde Kerke, as konserwatief getipeer kan word. ’n Voorbeeld van hierdie konservatisme is die rol van die vrou in die kerklike gemeenskap en in besonder in die ampte (diakens, ouderlinge, predikante, teologiese professore) – ’n rol wat amptelik deur die Gerefomeerde Kerke ontken word
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.