Abstract

Samaria: Focal space of interest in Luke-Acts. The aim of this article is to investigate the importance of the place Samaria in Luke-Acts. The method of investigaion consists of a combination of historical critical exegesis with narraive criticism. The histoical citical focus is on the so-called Antiochean source used by the author of Acts to indicate the importance of Samaia in the missionary activity of the early church. The narratological perspective focuses on the way in which Samaia as 'focal space' contibutes to constituting the plot of Luke-Acts as a tragic narraive.

Highlights

  • Samaria: Focal space of interest in Luke-Acts The aim of this anicle is to investigate the importance of the place Samaria in Luke-Acts

  • Hierdie artikel is gebaseer op 'D skripsie wat ingedien en aanvaar is as deel van die vereistes vir die BD-graad (1997), Departemeot Nuwe-Testameotiese WeteDS~, Fakulteit Teologie (Afd A), Universiteit van Pretoria, oDder leiding van prof dr A G van Aarde

  • Hierdie artikel poog. om aspekte van die histories-kritiese navorsing in verband met die Samaritane in die Nuwe Testament in verband te bring met die narratologiese raamwerk van Lukas as redaktor

Read more

Summary

INLEIDING

1.1 Oplewing in en belang van navorsing oor die Samaritane In 1973 Iron Scobie (1973:390) se dat daar 'n 'notable upsurge in Samaritan studies' is en in 1982 is Coggins (1982:423) van mening dat 'this developement has continued unabated. ' Hierdie opmerking is merkwaardig omdat daar in resente tye geen noemenswaardige bevindings oor die Samaritane gemaak is rue. In Suid-Afrika is navorsing oor die Samaritane in resente tye gestimuleer deur die bydraes van Venter (1989) en Beyers & Breytenbach (1995). Coggins (1968:43) en Venter (1989:125) is van mening dat die ontstaan van die Samaritane gesoek moet word in die moontlike spanning tussen die Noorde en Suide. . Nuwe insigte oor die ontstaan van die Samaritane en die ontwikkeling van die verhoudmg tussen die Jode en die Samaritane kan belangrike nuwe insigte verleen 3311 die gedeeltes in die Ou Testament wat tradisioneel met die Samaritane in verband gebring word (Venter 1989:119). Die werk van J A Montgomery in 1907, The Samaritans, het baie lank as die standaardwerk vir navorsers op die gebied van Samaritaanse studies gedien. Maar dit was laasgenoemde navorsers wat sou aantoon dat Lukas wel van sekere bronne in sy tweede1ige geskrif Lukas-Handelinge gebruik gemaak het. Hierdie artikel poog. om aspekte van die histories-kritiese navorsing in verband met die Samaritane in die Nuwe Testament in verband te bring met die narratologiese raamwerk van Lukas as redaktor

SAMARIA IN LUKAS-HANDELINGE
OnreRmatighede in die sentrale gedeelte
Die AJIdoceeose bron
H Lukas 14:25-35
SAMEVATTING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.