Abstract

Space as theme and metaphor in the poetry of selected female poets in Afrikaans: 1994-2005This article illustrates that the representation of physical and abstract space is exceptionally prominent in the work of female poets in Afrikaans who published poetry between 1994 and 2005. The possibility that a “female consciousness” influences the use of spatial metaphors is put forward (but not proved).Following the theoretical insights of Pierre Bourdieu, the relationship between society and art is explored, and consequently the importance of the postcolonial context of Afrikaans poetry published between 1994 and 2005 forms part of the analyses of the thematic and metaphorical aspects of the selected poems. Examples of the salient aspects of representations of space,both as theme and as metaphor, in the work of female Afrikaans poets are discussed in more detail before some preliminary conclusions are put forward.

Highlights

  • In hierdie artikel word die belangrikheid van die representasie van fisiese en abstrakte ruimtes in die werk van vroulike digters in Afrikaans aangetoon, spesifiek in bundels wat gepubliseer is tussen 1994 en 2005

  • Hierdie artikel is gebaseer op navorsing (De Beer, 2009) oor die voorstellings van ruimtes, ruimtelike tematiek sowel as ruimtelike metaforiek in die poësie van geselekteerde vroulike digters wat in Afrikaans skryf en wat in die periode 1994-2005 bundels gepubliseer het

  • Die literêr-historiese ontwikkeling in die Afrikaanse poësie in hierdie periode is boeiend juis omdat daar baie veranderings in die sosio-politieke omstandighede in die land plaasgevind het

Read more

Summary

Inleiding

Filosofie van het landschap, beweer die Nederlandse filosoof Tom Lemaire (1996) dat ruimte en die belewing van die ruimte in ’n kultuur nie ’n bykomstige aspek of ’n randverskynsel in die lewens van mense is nie, maar dat dit op ’n heel besondere manier die gees van daardie kultuur vasvang. Hierdie artikel is gebaseer op navorsing (De Beer, 2009) oor die voorstellings van ruimtes, ruimtelike tematiek sowel as ruimtelike metaforiek in die poësie van geselekteerde vroulike digters wat in Afrikaans skryf en wat in die periode 1994-2005 bundels gepubliseer het. Ander vrouebundels uit hierdie tydperk waarin die tematiek sterk met plek en ruimte gemoeid is, is Skietspoel (Trienke Laurie, 1997), Die donker is nooit leeg nie (Heilna du Plooy, 1997), Wintersurplus (Elisabeth Eybers, 1999), Die skaduwee van die son (Lina Spies, 1998), Kleur kom nooit alleen nie (Antjie Krog, 2000), Ewebeeld, Ruggespraak en Lykdigte (Joan Hambidge, 1997; 2002; 2000), Lyfsange (Marlise Joubert, 2001), Die aandag van jou oë: gedigte vir die liefde (Petra Müller, 2002) en Watervlerk (Ilse van Staden, 2003). Daar word ook dikwels gebruik gemaak van metafore wat op die een of ander manier met ruimtelike konsepte te make het

Belangrike kontekstuele faktore
Die “vroulike” diskoers en “vroulike” ruimtes
Die postkoloniale konteks
Die literatuur as ’n “produk” in en van die gemeenskap
Gedigte in die Afrikaanse literêre veld 1994-2005
Reis as motief en identiteit
Ander vorms van ruimtelike metaforiek
Gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.