Abstract

Literator publishes research articles and essays on linguistics and literature in general, but focuses in particular on the (comparative) study of South African languages and literatures and other cultural phenomena across language, media and cultural boundaries (examples of topics would be: different manifestations of Post-Modernism, the interaction between visual arts and literature, the representation of the South African War in literature, language attitudes and language policy).

Highlights

  • Die gesprek oor die rol van die inheemse tale as voer- en wetenskapstale in hoër onderwys het onlangs in omvang en diepgang verhewig

  • ’n Vaste plek vir Afrikaans: taaluitdagings op kampus verskyn in 2006 te midde van ander mylpale in die taal-in-onderwysdebat, soos die belangwekkende Conference on Bilingual Education and the Use of Local Languages wat in Augustus 2005 in Namibië gehou is

  • Optimale leer en onderrig te bewerkstellig); die Supplementuitgawe: Moedertaalonderrig van die Tydskrif vir Geestewetenskappe (Junie 2006) en dan ook die omstrede boek vroeg in 2006 deur die toenmalige rektor van die Universiteit van Stellenbosch, Chris Brink, No lesser place: the taaldebat at Stellenbosch, waarin sy siening van die plek van Afrikaans in dié universiteit onder die loep kom

Read more

Summary

Geraadpleegde bron

In Die Tsotsi-evangelie het Frans van Rensburg ’n eerste geskep wat etlike maande na sy verskyning reeds byna volksbesit geword het – ’n feit wat waarskynlik onder andere toegeskryf kan word aan sy optredes by kunstefeeste en ’n CD deur gospelsangeres Belia Lourens. Aanvanklik is dit ’n skok om Jesus te hoor praat in die taal van die padkamp: “Ekke kom nié om peace te bring, marrie panga.” ’n Mens wil-wil protesteer teen dié disrespekvolle woorde wat Hom in die mond gelê word, maar met die lees, wat vergemaklik word deur ’n woordelys agter in die teks, duik al hoe meer juweeltjies op. Die saligsprekinge kry skielik nuwe betekenis as dit lui: “Galikkig is dié wat soebat, ‘cause mot hille sal saggies gewerk wort.’” Omdat Tsotsi-Afrikaans nooit as Bybeltaal of selfs as religieuse taal gebruik is nie, moes baie woorde en uitdrukkings nuut geskep word, en in dié vernuwende taalgebruik en kreatiewe metaforiek lê myns insiens die bundel se vernaamste verdienste. As onpretensieuse werk waarin eenvoud spréék, kan dié boek aanbeveel word by lesers, oud en jonk, as stimulerende eietydse perspektief op die immer-gewilde Matteusverhaal

Gedagtes in musikale taal
En hadde de liefde niet
Die segskrag van die woord in klankmatige relasies
Gretel Wybenga Clarens
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call