Abstract

Reformation as restoration of the true service of God - some indicators in the work of Calvin and Zwingli In this article an attempt is made to interpret the 16th century Reformation from a rarely mentioned, yet very real perspective, viz., as a restoration of the true service of God . It is indicated that the true service o f God is an overarching concept, encompassing more than simply an ecclesiastical reform, or a return to the Bible. Besides these aspects, true service o f God implies the renewal o f life with all its social, economical and political overtones, which cannot be discussed in full in an article. Data drawn from some works o f Calvin and Zwingli will hopefully prove the validity o f this perspective and offer Christians in the new South Africa thought-provoking ideas which should be put into action.

Highlights

  • Reformation as restoration of the true service of God - some indicators in the work of Calvin and Zwingli In this article an attempt is made to interpret the 16th century Reformation from a rarely mentioned, yet very real perspective, viz., as a restoration o f the true service o f God

  • Indien so iets ondemeem sou word, sou ’n mens byvoorbeeld by Luther moes begin en veral sy hervorming van die onderwys in die visier moes kry

  • Die diepste fondament van ware verering is om God te erken, soos Hy inderdaad is, as die bron van alle voortreflikheid, geregtigheid, heiligheid, wysheid, waar­ heid, mag, goedheid, genade, lewe en verlossing; om in ooreenstemming hiermee aan Horn die eer toe te bring vir alles wat goed is, Horn alleen in alle dinge te soek en in alle nood na Horn alleen toevlug te neem

Read more

Summary

Inleiding

Op hierdie vraag is daar deur die loop van die afgelope vier eeue verskillende antwoorde gegee. Lesers sal in die voorlaaste opvatting die siening van. Rome en in laasgenoemde opvatting die siening van kommunistiese historiograwe herken. Hierdie skynbaar bloot akademiese vraag is vir ons as kinders van die Reformasie tog van eksistensiële belang. By die beantwoording van hierdie vraag word al bogenoemde opvattings nie krities bespreek nie. In plaas daarvan word ’n ander perspektief op die Reformasie gestel, naamlik dat dit ’n herstel van die ware diens van God was. Die ware diens van G od is ’n omvattende begrip. Daaronder sal die reformasie van die kerk kortliks aandag kry. Ten slotte sal die wyer omvang van ware diens van God as vemuwing van die lewe met enkele flitse belig word

Begrensing van die onderwerp
Reformasie van die kerk
Nagmaalsviering is geen Misoffer nie
Terugblik
Die brug van liturgie na lewe: die gebed
Ware diens van God omvat die lewe
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.