Abstract

Although there are important areas of overlap, the problem of realism differs in the contexts of philosophy, science and literature. What is common to all three realms is the fact that the empiricist notion of objectivity is not tenable any more. The recognition of the theory ladenness of scientific observation and the commentary ladenness of interpretation in literature is in fundamental contrast with the older views of objectivity which have dominated the scene for such a long time. The notion of realism inherent in this older view of objectivity in which science, philosophy or literature somehow “mirrors” the world, has fundamentally been affected by the overthrow of the objectivist tradition through developments in philosophy of science and developments in metaphor theory in which the emphasis on “literal” descriptions of reality have made way for the recognition of the relative distinction between the literal and the metaphorical. Both science and literature have acknowledged the possibility of a potential plurality of possible interpretations of “reality”. This means that as many “realities” exist as interpretations of reality and of texts are possible. This has confronted both science and literature with the need for a fundamentally revised notion of “realism” and of truth and has posed the very real problem of the (im-)possibility of convergence toward truth, reality or the one and only “correct” interpretation.

Highlights

  • Gemeenskaplik aan sowel literêre en wetenskaplike representasie is die vraag na die realiteit, hetsy van die teoretiesc of literêre representasie van die werklikheid of van die werklikheid wat deur die teorieë of literatuur onder woorde gebring word

  • Hiermee saam hang die bykans voor-die-handliggende stelling dat in sowel die wetenskap en die Iiteratuur die verbeelding van die denker of skrywer altyd instrumenteel is in die weergawe van die werklikheid en dat die realistiese projek noodwendigerwys hiermee moet rekening hou

  • Vrae soos die volgende doen hulle hier voor: Wat is die werklikheid? Watter tipe dinge, sake of entiteite word in die werklikheid aangetref? Is die entiteite wat deur die wetenskap gepostuleer word - soos elektrone, atome, gene, superego’s, Oedipus-komplekse, emosionele spanningsvclde, ensovoorts - werklikhede in die objektiewe sin van die woord of is hulle bloot handige konstrukte o f instnimente van die menslike gees waarmee die ervaring van die wetenskaplike georden word? W atter verband/ooreenkoms bestaan daar tussen die werklikheid en die teorieë oor die werklikheid? Hierdie vrae sou oorwegend as sogenaamde “metafisiese” vrae gesien kon word

Read more

Summary

Vertrouensknsis in die wetenskap

Toe die wetenskap die ortodoksie van die m oderne wêreld geword het, is daar ’n tyd lank geglo in die fantasie dat daar slegs een waarheid is waarop alle menslike kennis gemik behoort te wees, naamlik die waarheid soos deur die wetenskap geformuleer. Die erkenning van die historiese bepaaldheid en gebondenheid van wetenskaplike insigte en die ontdekking dat die kwalifikasie van “waarheid” nie so gemaklik as wat altyd gedink was, aan wetenskaplike teorieë toegedig kan word nie, het aanleiding gegee tot ’n vertrouenskrisis in die wetenskap. Die vraagstuk betreffende wetenskaplike realisme kan as die keersy van die vorige gesien kon word. Is die entiteite wat deur die wetenskap gepostuleer word - soos elektrone, atome, gene, superego’s, Oedipus-komplekse, emosionele spanningsvclde, ensovoorts - werklikhede in die objektiewe sin van die woord of is hulle bloot handige konstrukte o f instnimente van die menslike gees waarmee die ervaring van die wetenskaplike georden word? Die vierde vraagstuk handel oor die kriteria vir “ware” representasies van die werklikheid: Wat is waar met betrekking tot die werklikheid? Alvorens dit egter bespreek word, eers enkele opmerkings oor realisme in die filosofie

Die vraagstuk van realisme in die niosotle
Realisme in die wetenskapsfilosorie
Realisme in die literatuur
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call