Abstract

In hierdie artikel word onlangse studenteprotes gekontekstualiseer teen die agtergrond van politieke tendense in die Suid-Afrikaanse staat en samelewing. Die verstryking van die postapartheidstydperk word oorweeg, tesame met die gelyktydige ontluiking van 'n radikale en postkoloniale sosiopolitiese tydsgees. Laasgenoemde word as vertrekpunt gebruik vir 'n evaluasie van studenteprotes en die eise wat aan hoër onderwys en universiteite in Suid-Afrika gestel word. Gevolglik word die universiteit se funksie en verhouding teenoor staat en samelewing oorweeg en word daar gedemonstreer hoe hierdie verhoudings moontlik sal verander in 'n postkoloniale milieu. Die plek en rol van Afrikaans by universiteite word ook spesifiek bespreek.

Highlights

  • Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 56 No 4-1: Desember 2016 doi.10.17159/2224-7912/2016/v56n4-1a4 as it were

  • Bykomende maatskaplike kwessies soos studentebehuising en die uitkontraktering van personeel is op verskeie kampusse uitgewys as verdere doelwitte vir transformasie

  • ʼn Meer onlangse bevestiging van hierdie wetmatigheid in die Suid-Afrikaanse konteks word deur Turok (2012) verskaf as hy in New Agenda skryf dat: It is possible to demonstrate that South Africa has achieved more in improving the lives of its people than many within the country admit

Read more

Summary

INLEIDING

Dit is reeds meer asn jaar gelede dat die standbeeld van Cecil John Rhodes onder skoot gekom het op sy staanplek by die Universiteit Kaapstad. Dié standbeeld is tydens protes bestook met menslike ontlasting deurn student, wat daarmee gepoog het om die kultuur van “koloniale. Hierdie geskiedkundige oomblik sou egter oorskadu word deur die uitkringende momentum van die breër #FeesMustFall-beweging regoor die land se universiteitskampusse, wat in November van daardie jaarn hoogtepunt bereik het buite die Parlement in Kaapstad. Toe die 0%-studiegeldverhogings vir 2016 uiteindelik deur minister Nzimande aan studente toegestaan is, was dit reeds duidelik dat die beweging se doelwitte beide verder en wyer gestrek het as bloot studentegelde. Bogenoemde onluste op universiteitskampusse het tegelykertyd plaasgevind teen die agtergrond van breër politieke onstuimigheid, waarvan baie voorvalle nou al as alledaags beskou word.

DIE SOSIOPOLITIESE RADIKALISERING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SAMELEWING
DIE SUID-AFRIKAANSE POLITIEK SE SKUIF NA LINKS
DIE ONTLUIKING VAN ’N POSTKOLONIALE REALITEIT
TENDENSE VERVLEG
Die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel
Die universiteit inn postkoloniale Suid Afrika
SLOTPERSPEKTIEF: ’N ALTERNATIEWE UNIVERSITEITSBESKOUING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call