Abstract
Ready to publish? On the presentation, refereeing process and text editing of scholarly articles This article is an attempt to present authors planning to write a scholarly article with practical guidelines before submitting the article to a specific journal. The following aspects are also focused on: typical points of criticism usually raised in referees’ reports, and the necessity for clarity of expression and lucid scholarly style. Specific examples of how to enhance the technical and language finish of an article are also included. This article is the outcome of many years of practical work within the Bureau for Scholarly Journals; hence the publication of it in Koers, one of the journals processed by the Bureau.
Highlights
This article is an attempt to present authors planning to write a scholarly article with practical guidelines before submitting the article to a specific journal
Omdat hierdie teksversorging en wat daarmee gepaard gaan, onder andere vorm aangeneem het teen die agtergrond van keurderskommentaar wat gelewer is op honderde navorsingsartikels, word algemene aspekte van tipiese keurderskommentaar ook aangeraak
’n Titel moet ook nie te lank wees nie Kyk byvoorbeeld na die volgende titel wat ’n artikelskrywer gekies het: “Kan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sy plig wat grondwetlik bepaal is in die konteks van vandag se omstandighede nakom?”
Summary
Vra die tydskrif waarin jy graag wil publiseer se “Voorskrifte vir skrywers”/“Style sheet” aan. In die voorskrifte word dikwels inligting gegee oor die aanbiedingswyse en die aard van die artikels. Lees ook die inhoudsopgawes van ’n paar jaargange van die tydskrif waarin jy wil publiseer. Tydskrifte indekseer dikwels ’n jaargang se artikels onder trefwoorde of artikeltitels. ’n voëlvlug oor ’n paar jaar se artikels gee dikwels ’n aanduiding van die aard van artikels wat ’n spesifieke tydskrif graag publiseer
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.