Abstract
This article focuses on the psychosocial needs of adolescent girls who present with suicidal behaviour, which can be attributed to a variety of circumstances. Qualitative interviewing was done with participants until data-saturation was achieved. The overarching psychosocial needs of participants were discussed in three main themes with specific sub-themes. The first theme focuses on love and acceptance; it has three sub-themes, namely a negative self-concept, parental rejection and peer group rejection. Theme two focuses on communication, with the expression of emotions, quality time and trust as sub-themes. The third theme discusses a certain future, with career choices and hope as sub-themes.
Highlights
Adolessente dogters wat vir die eerste keern selfmoordpoging aanwend, loop die risiko om met die tweede poging daarin te slaag
Selfmoordpogings word toegeskryf aann verskeidenheid omstandighede en gebeure watn persoon kwesbaar maak vir selfmoord
Met die uiteindelike fokus op selfmoord-voorkoming deur middel van lewensbegeleiding as hulpverleningstrategie in maatskaplike werk, het die navorser kwalitatiewe verkenning ondern spesifieke groep adolessente dogters onderneem
Summary
Adolessente dogters wat vir die eerste keern selfmoordpoging aanwend, loop die risiko om met die tweede poging daarin te slaag. Met die uiteindelike fokus op selfmoord-voorkoming deur middel van lewensbegeleiding as hulpverleningstrategie in maatskaplike werk, het die navorser kwalitatiewe verkenning ondern spesifieke groep adolessente dogters onderneem. Deur die gebruik van verkennende navorsing kan die adolessente se psigososiale behoeftes asn nuwe fenomeen bestudeer word (Babbie & Mouton, 2009:79; Dane, 2011:7; Naidoo, 2010:57). ʼn Aantal adolessente dogters wat selfmoordpogings aangewend het, en deur middel van persoonlike kontak met die navorser, van die studie te hore gekom het, het vrywilliglik deelgeneem. ʼn Doelgerigte steekproef is binne die nie-waarskynlikheid seleksiegroep gebruik metn totaal van 10 adolessente dogters wat aan hierdie studie deelgeneem het. Volgens die navorser bestaan die doelgerigte steekproef uit elemente wat die mees tipiese eienskappe van adolessente dogters met selfmoordgedrag verteenwoordig (De Vos et al, 2011:232; Naidoo, 2010:58). Vervolgens dann bespreking van die temas en subtemas wat na vore gekom het
Published Version (Free)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.