Abstract

The purpose of this study is to describe the profile of the B.Cur. graduates who completed their studies in 1997 at the Rand Afrikaans University. Theoretical points of departures were used, such as Muller's career management description (Muller, 1998: 353-362) and Northeastern University's five-step model career services (Northeastern University, sa:1). After taking all the factors into consideration that play a role in career management, the researcher will be able to compile a complete profile of the B.Cur. graduates of 1997. It is important to the nursing education institution to know the profile of the graduates, in order to adapt the programme to the needs of the students. With a quantitative survey design, data was gathered telephonically, through a self-composed questionnaire. The structured questionnaire has content validity in terms of conceptualization. Of the thirty-one students, data was gathered on twenty-nine of them. Descriptive statistics were used to analyze the data. The profile of the graduates is described according to fourteen factors from the questionnaire.

Highlights

  • The purpose of this study is to describe the profile of the B.Cur. graduates who completed their studies in 1997 at the Rand Arikaans University

  • Die doel van die studie is: Om die profiel van die afgestudeerde B.Cur.-student wat haar studie in die jaar 1997 aan ‘n bepaalde hoëronderwysinstelling voltooi het, te beskryf

  • Na aanleiding van bogenoem de word die volgende hoofpunte geïdentifiseer wat moontlik ‘n invloed kan hê op die profiel van die afgestudeerde B.Cur.-student wat sy/ haar studie in die jaar 1997 voltooi het

Read more

Summary

Inleiding en probeemstelling

Die doel van die studie is om die profiel van die afgestudeerde B.Cur.-studente wat hul studies in 1997 voltooi het, te beskryf. Dit is duidelik dat die verpleegkundige deur sekere stappe gaan om haar loopbaan te bestuur of dat daar bepaalde faktore is wat haar keuse van loopbaan beïnvloed. Dit is dus nodig dat die verpleegkundige kennis dra van, en navorsing doen oor die verskeidenheid van loopbane wat beskikbaar is. Met die oog op die keuse van ‘n nuwe of ander loopbaan noem Northeastern University (sa: 1) egter dat dit belangrik is dat die individu oor die nodige onderhoudsvaardighede beskik en dat die individu haar/sy skryfvaardighede hersien of ontwikkel. Deur al die bepaalde faktore in ag te neem wat ‘n rol in loopbaanbestuur speel, sal die navorser in staat wees om ‘n volledige profiel van die afgestudeerde B.Cur.-studente van 1997 saam te stel. Weens die feit dat daar tans geen inligting beskikbaar is oor die afgestudeerde B.Cur student nie, word die vraag gevra: Wat is die profiel van die afgestudeerde B.Cur.-studente wat hul studies aan ‘n bepaalde hoëronderwysinstansie in die jaar 1997 voltooi het?

Doelstelling van die navorsing
Loopbaanbestuur as teoretiese vertrekpunt
Uitklaring van sentrale konsepte
Populasie en steekproef
Nagraadse studie
Geldigheid en betroubaarheid
Etiese oorwegings
Bevindings en gevolgtrekkings van die navorsing
Intemasionale erkende babamasseringskursus
Besigheidsbestuurskursus gevolgtrekking
Findings
Beperkings en aanbevelings
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.