Abstract

Prophets in Israel: Stating a problem The Writing Prophets have, in Christian circles, traditionally been painted in a fairly romantic light as the giants of faith. A comparison between the superscriptions of the prophetic books and the historical literature of the Old Testament as well between the Jewish, Samaritan and Christian traditions’ views of the prophets raises several questions regarding the ‘office’ of the prophets, their social role and the notion of the church’s ‘prophetic’ calling. In the light of these questions the article calls for a fresh historical look at the Writing Prophets and identifies a few problem areas that may warrant further investigation.

Highlights

  • The W riting Prophets have, in C hristian circles, trad i­ tionally been painted in a fairly rom antic light as the giants of faith

  • In the light o f these q u es­ tions the article calls for a fresh historical look at the W riting Prophets and identifies a few problem areas that may warrant further investigation

  • In die tradisionele G ereform eerde teologie staan die Skrifprofete van die Ou Tes­ tam ent uit as die ‘Pascals, Bunyans, [en] K ierkegaards van hulle tyd’ (V riezen 1966: 72) * en word daar, op voetspoor van die profete, gepraat van die ‘profetiese taak’ van die kerk en van die ‘profetiese am p’ van die gelowige

Read more

Summary

Die Geskrifte

Verhoudingsgewys dus: vir elke ses keer wat die Misjna die W et aanhaal, haal dit die Profete een m aal aan, terwyl die Nuwe T estam en t die P rofete in ’n verhouding van 1:1 aanhaal. Die sekondêre plek van die P rofete in die Jo d ed o m blyk ook derdens, uit die feit dat die Misjna vir elke een keer wat dit na die Profete verwys, ses maal na die W et verwys, soos reeds aangetoon is. Die tipies-Joodse opinie het die profete aanvaar, soos blyk uit M aleagi 4: 4-6: ‘O nthou die w et van my dienaar Moses, die voorskrifte en bepalings wat Ek aan horn by H oreb gegee het vir die hele Israel. Die volgende tabel gee ’n aanduiding van die bedieningsperiodes wat die opskrifte van die p ro feteb o e­ ke vir elke profeet aandui (vrae oor die verband tussen die boek Jona en die profeet Jo n a asook die vraag of D aniel o n der die ‘p ro fete’ geklassifiseer m oet w ord, word eers buite rekening gelaat): Profeet

Daniel Esegiël Maggai Sagaria Obadja Maleagi Joel
Semaja Asarja Ganani
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call