Abstract

The Bachelor of Social Work (BSW) degree was developed to equip students with the knowledge and skills to address socio-economic issues from a developmental paradigm. F ield education reflects the reality of the profession and the context in which it is utilised. Hence, field education is viewed as an integral and valuable part of the education and preparation of students for practice. The research objective of this study was to undertake a qualitative exploratory and descriptive study of the perceptions of field instructors in terms of the current state of social work practice training. The data was collected through semi-structured interviews with field instructors

Highlights

  • INLEIDING Praktykopleiding word as ‘n noodsaaklike komponent van die opleiding van maatskaplike werkers beskou

  • Om aandag aan die spesifieke maatskaplike problematiek in die Suid-Afrikaanse konteks te skenk, het die Suid-Afrikaanse regering ‘n ontwikkelingsgerigte paradigma vir maatskaplike werk aanvaar (Lombard, 2008)

  • Hierdie kwalifikasie is spesifiek ontwerp om maatskaplike werkers toe te rus om die impak van die politieke en sosio-ekonomiese konteks op maatskaplike welsyn te verstaan en om vanuit ‘n ontwikkelingsgerigte paradigma te werk (Hölscher, 2008; Lombard, 2008)

Read more

Summary

Introduction

INLEIDING Praktykopleiding word as ‘n noodsaaklike komponent van die opleiding van maatskaplike werkers beskou. En dan net om die realiteit agter te kom wat presies in die praktyk en goeters aangaan, want ek dink nie hulle besef dit, of die universiteit berei vir hulle presies voor nie.” Die meeste deelnemers het aangedui dat dit van kardinale belang is dat die studente tydens die integrasie van teorie en praktyk aan al vyf metodes in maatskaplike werk blootgestel moet word, naamlik gevallewerk, groepwerk, gemeenskapswerk, administrasie en navorsing: “...

Objectives
Results
Conclusion
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call