Abstract
Post-modernist trends in Magersfontein, o Magersfontein! by Etienne Leroux The aim of this article is to prove that there are trends towards the radicalisation of certain tenets of modernism in Magersfontein, a Magersfontein! (1976) by Etienne Leroux. In the first instance, there are signs of what Brian McHale considers to be typical of postmodernism, namely epistemological uncertainty. Readers of this novel are confronted by a modernist shift from the idea of an objective rendering of an empirical reality towards a focus on the ways in which the individual consciousness p lays an active and projecting part in the formation of images of self and world. This shift is juxtaposed with an investigation into humanity's search of knowledge of the past The shift entails a modernist questioning of the objectivity of historical knowledge, an indication of the partisan way in which history can be dealt with, an emphasis on the relationship between different renderings of history and the legitimising of political power, as a result of which the novel tends towards postmodernism, at least as far as Wesseling's (1991) definition of this trend is concerned. At the same time the novel can be read as a satire on the way in which institutions like the state and the film industry are instrumental in the creation of "realities The images which are projected onto reality are often "prescribed" to the individual consciousness, a motif which is well-known in postmodernist fiction.
Highlights
Met die koms van die Sestigers, met Etienne Leroux as vemaamste eksponent, maak die modemisme sy intrede in die Afrikaanse prosa
Die beelde wat op die werklikheid geprojekteer word, word dikwels aan die individu ele bewussyn “voor-geskrywe” deur onder andere genoemde twee instansies - ’n motief wat bekend is in postmodemistiese fiksie
Kannemeyer (1983:371) het reeds die aandag gevestig op die rol wat die “diskrepansie tussen verwagting en werklikheid, illusie en realiteit” speel by die trek van parallelle tussen die historiese gebeure en die eietydse weergawe
Summary
Met die koms van die Sestigers, met Etienne Leroux as vemaamste eksponent, maak die modemisme sy intrede in die Afrikaanse prosa. Ons het hier te doen met ’n eg modemistiese verskuiwing vanaf die idee van ’n objektiewe weergawe van ’n empiriese werklikheid in die rigting van ’n fokus op die maniere waarop die individuele bewussyn ’n aktiewe en projekterende rol speel in die vorming van beelde van self en buitewêreld. Hierdie verskuiwing word verder gejukstaponeer met ’n ondersoek na die mens se soeke na kennis van die verlede. Ten slotte kry ons enigsins ’n bevraagtekening van die moontlikheid, aard en gebmik van historiese kennis, ’n aanduiding van die eensydige en partydige wyse waarop met die geskiedenis omgegaan kan word, ’n vooropstelling van die verband tussen weergawes van die geskiedenis en die legitimering van politieke mag, waarmee die roman dan in die rigting van die postmodemisme neig, ten minste vir sever dit Wesseling (1991) se omskrywing van dié stroming betref. Die beelde wat op die werklikheid geprojekteer word, word dikwels aan die individu ele bewussyn “voor-geskrywe” deur onder andere genoemde twee instansies - ’n motief wat bekend is in postmodemistiese fiksie
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.