Abstract

Being postmodern church in light of public theology – unity and diversityFoundationalism criticizes the “relativism” of postmodernity which deconstructs absolute and objective totalitarian truth claims. Although most postmodern scholars deny advocating relativism, they do acknowledge that plurality features significantly in postmodern thinking. Plurality and diversity are important to the theological discourse tool, because the church claims to be catholic and ecumenical. In a postmodern context people who do not necessarily affiliate with the institutional church may nevertheless regard themselves as Christians. The article supports a public theological discourse and aims to provide a framework for reflection on unity and diversity in postmodern faith communities. Public practical theology includes the public as one of its audiences. After a brief overview of the phenomenon of postmodernity, the article explores the role of plurality in ecclesiology. It reflects on the challenge of facilitating a dialogue between members of churches and those who regard themselves as spiritual in the secularized context of a “churchless Christianity”. The purpose of the article is to contribute to the ecumenism and the catholicity of the church.

Highlights

  • Foundationalism criticizes the “relativism” of postmodernity which deconstructs absolute and objective totalitarian truth claims

  • Toe mense van dieselfde volk en kultuur wat dieselfde taal gepraat het op plase en in klein dorpies geleef het, redelik geïsoleerd van wat in die res van die wêreld gebeur, en Sondae na dieselfde kerk toe gegaan het, het hulle redelik eners gedink en geglo

  • Mense op plase sien op TV wat in die res van die wêreld gebeur

Read more

Summary

INLEIDING

Toe mense van dieselfde volk en kultuur wat dieselfde taal gepraat het op plase en in klein dorpies geleef het, redelik geïsoleerd van wat in die res van die wêreld gebeur, en Sondae na dieselfde kerk toe gegaan het, het hulle redelik eners gedink en geglo. Mense op plase sien op TV wat in die res van die wêreld gebeur. Mense in dieselfde kerk benader die Bybel verskillend, glo nie presies dieselfde nie, en beoefen hulle spiritualiteit op ’n verskeidenheid maniere. Verskillende Skrifbeskouings, interpretasies en geloofspraktyke kan lei tot spanning en misverstande wat die eenheid van die kerk in gevaar stel. Hulle erken egter wel dat die konsep “pluraliteit” ’n belangrike rol speel in die postmoderne konteks. Die verskynsel van pluraliteit in die hedendaagse “wêrelddorp” vra teologiese refleksie oor hoe om nuwe betekenis te gee aan die ou belydenis binne die veranderde konteks. Hierdie vertrekpunt voorsien ’n raamwerk om binne ’n postmoderne kerk oor eenheid en verskeidenheid na te dink. Moontlikhede vir ’n gesprek met spirituele mense in ’n gesekulariseerde konteks word ondersoek, sodat die ekumene en die katolisiteit van die kerk in die postmoderne wêreld gedien kan word

DIE “PROBLEEM VAN RELATIWISME”
DIE POSTMODERNE VERSKYNSEL
KENMERKE VAN PUBLIEKE TEOLOGIE
DIE WAARDE VAN PLURALITEIT VIR DIE EENHEID VAN DIE KERK
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call