Abstract

An attempt to redefine praeching in terms of Reformational theology In the field of biblical studies and hermeneutics, modern research, in many aspects results in questioning the authority of the Bible as the Word of God. The consequences of these results often undermine preaching as the Word of God. Within the theology of the re formation , preaching is based upon sound exegetical study and expository of the biblical text. Hence scientific exegetical research brings the authority of preaching to a crisis. This paper is an attempt to redefine preaching in order to incorporate the results of modem research, as well as to conserve the fundamental concept of preaching as the Word of God.

Highlights

  • An attem p t to redefine praeching in term s of Reformational theology In the field of biblical studies and herm eneutics, modern research, in many aspects results in questioning the authority of the Bible as the Word of God

  • Op talle plekke in die Heidelbergse Kategismus kom die belangrikheid van die prediking na vore, byvoorbeeld as vraag 65 stel dat ’n mens alleenlik tot geloof kan kom deur die Heilige Gees wat dit in ons harte werk deur die verkondiging van die heilige evangelic

  • In vraag 83 word die verkondiging van die evangelic cn die christelike tug beskryf as die sleutels waarmee die koninkryk van die hemel oop- en toegesluj^t word

Read more

Summary

PREDIKING IN D IE REFORM ATORIESE TEOLO G IE

Binne die dampkring van die Reformatoriese teologie word daar in verskeie belydenisgeskrifte na die prediking, of verkondiging verwys. ’n Verdere verduideliking van wat presies met prediking bedoel word, ontbreek egter. Pieterse (1985: 11) kwalifiseer hierdie reformatoriese beginsel as volg: Die W oord van God kan in die prediking gehoor word in soverre dit die Skrifwoord lewend deur die Heilige Gees verkondig. Van der Walt poneer dat alhoewel Calvyn die hele Skrif as inhoud van die prediking sien, dit tog uit die Institusie duidelik word, ’... By Calvyn vind ons dus ook die konstituerende elem ente van die prediking, dat dit Woord van God is, omdat die prediker as geroepene die "Woord verkondig wat deur die werking van die G ees mense tot geloof bring. Hier voel ’n mens al die spanning aan dat die eksegese en uitleg van die Skrif alleen, nog nie die prediking tot Woord van God maak nie.

23 KHMiskotte By Miskotte het die pendulum deurgeswaai na die ander kant:
D IE HEDENDAAGSE VERLEENTHEID VAN DIE PREDIKING
TERM IN OLO G IESE VERKLARING
SLOTOPMERKINGS
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.