Abstract

Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening is dat die kunsproduk die totale religieuse standpunt van die digter weergee, word dit hier bewys dat dit dus ook moontlik is om die geobjektiveerde etos in die gedig deur middel van die strukturele metode te kan identifiseer en analiseer.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call