Abstract

Personality types can be understood as a key in the ecclesiological positioning of members of the church. The aim of this article is to emphasise the possibilities for the church of addressing members of different personality types as well as utilising them in order to build a bridge to the world. Personality types are not only a key in understanding members but also in engaging and utilising them in the church�s orientation to and task towards the world. To be a church of character in these times is a challenge in which personality types can be of help. In this article Gerben Heitink�s ecclesiological matrix is combined with the sixteen distinct MBTI� personality types to form a dynamic perspective as to how specific types can be addressed and utilised in order to be a church of character.

Highlights

  • Personality types as an ecclesiological key Personality types can be understood as a key in the ecclesiological positioning of members of the church

  • The aim of this article is to emphasise the possibilities for the church of addressing members of different personality types as well as utilising them in order to build a bridge to the world

  • To be a church of character in these times is a challenge in which personality types can be of help

Read more

Summary

INLEIDING

Die doel van hierdie artikel is om aan te toon dat persoonlikheidstyle ‘n sleutel bevat vir die ekklesiologiese posisionering van lidmate in gemeenteverband en hulle benutting deur die gemeente in die gemeenskap. Die kerk bestaan uit lidmate met verskillende persoonlikhede en ‘n dinamiese wisselwerking daarvan wat die karakter van kerkwees bepaal. ‘n Kerk met karakter sal moet ruimte maak vir lidmate met verskillende persoonlikheidstyle en dié lidmate en hulle persoonlikhede beter in die bereiking van die gemeenskap benut. Die kerk as die gemeente van Jesus Christus het teologiese identiteit wat tegelykertyd gestalte kry as ’n dinamiese organisme én ’n gestruktureerde organisasie (Pieterse 1993:158). Al hierdie faktore kom vandag onder druk met die gevaar dat die kerk haar relevansie in die samelewing kan verloor en dus nie (meer) die brug kan slaan na die wêreld nie (Heitink 2007:37)

Agt ekklesiologiese faktore
Inkulturasie
Integrasie
Evangelisasie
Organisasie
Inisiasie
Partisipasie
Kongregasie
Kontemplasie
PSIGOLOGIES-EKKLESIOLOGIESE VERBINDING
Beskrywing en motivering vir die koppeling
Beslissende Introverte en Integrasie
Aanpasbare Introverte en Inkulturasie
Aanpasbare Ekstroverte en Evangelisasie
Beslissende Ekstroverte en Organisasie
Kombinasies van Waarneming en Besluitneming
ST’s en Inisiasie
SF’s en Kongregasie
NF’s en Partisipasie
NT’s en Kontemplasie
Ekklesiologiese posisionering
Ekklesiologiese posisionering van die ISFJ
Ekklesiologiese posisionering van die INFJ
Ekklesiologiese posisionering van die INTJ
Ekklesiologiese posisionering van die ISTP
Ekklesiologiese posisionering van die ISFP
Ekklesiologiese posisionering van die INFP
Ekklesiologiese posisionering van die INTP
Ekklesiologiese posisionering van die ESTP
4.4.10 Ekklesiologiese posisionering van die ESFP
4.4.11 Ekklesiologiese posisionering van die ENFP
4.4.12 Ekklesiologiese posisionering van die ENTP
4.4.13 Ekklesiologiese posisionering van die ESTJ
4.4.14 Ekklesiologiese posisionering van die ESFJ
4.4.15 Ekklesiologiese posisionering van die ENFJ
4.4.16 Ekklesiologiese posisionering van die ENTJ
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call