Abstract
Pastors as wounded healers: Emotional experience and cognitive dissonance 
 
 The relevance of reflecting on pastors’ identity and ministry is precipitated by the paradigm shift from modernity to postmodernity. Pastors often suffer from cognitive dissonance because of the paradigm shift. This dissonance comes to the fore in that pastors and the people they are supposed to serve, frequently find themselves in different, opposing worlds. In their attempt to adapt to this situation, pastors often experience emotional woundedness and do not always have the psychological disposition and skills to process their emotions in intelligent and creative ways. The paradigm shift in the Christian faith community can be described as a movement from a traditional to an emerging paradigm. This article aims to reflect on the meaning of this movement for pastors and their functioning in a new world.
Highlights
The relevance of reflecting on pastors’ identity and ministry is precipitated by the paradigm shift from modernity to postmodernity
Die multidissiplinêre benadering wat in die verskillende hoofstukke aan die lig kom, bevestig dat pastorale teoloë poog om verantwoordelik met insigte vanuit onder andere die psigologie, sosiale wetenskappe, Bybelwetenskappe en literatuurwetenskap om te gaan en in hulle besinning te integreer
The wounded storyteller: Body, illness, and ethics (1995), reflekteer Arthur W Frank oor die krag van siek mense se narratiewe en verwoord hierdie saak soos volg (Frank 1995:xii): “The ill, and all those who suffer, can be healers. Their injuries become the source of the potency of their stories
Summary
In 2005 verskyn ’n betekenisvolle bundel opstelle oor beelde/metafore in pastorale sorg aan die hand waarvan praktiese teoloë, wat hulle op die gebied van pastoraat en pastorale sorg toespits, oor pastors en pastorale identiteit reflekteer. How much more so the case, the madness of ministers in their attempts to know and speak on behalf of an unknowable, unspeakable God?” Hierdie antwoord verklaar die rede waarom Dykstra se boek ’n versameling van verskillende metafore is aan die hand waarvan daar oor pastors en pastorale identiteit besin word. Die rede vir hierdie wye reeks metafore is om pastors asook voorgraadse en nagraadse teologiese studente van ’n sinvolle, kompakte inleiding op die gebied van die pastorale teologie te verskaf en hulle tegelyk aan die problematiek, maar ook aan kreatiewe besinning, binne pastoraal-teologiese kringe bekend te stel (Dykstra 2005:10-12). Hierdie oortuiging vind weerklank in Miller-McLemore (1996:21-22) se waarneming dat Boisen se psigiese en emosionele ineenstorting hom daartoe gebring het om die gemarginaliseerde en geostraseerde identiteit wat dikwels aan individue en groepe in instellings vir geestesversteurdheid gekoppel word, in duideliker perspektief te sien. Hierdie studie wil aantoon dat pastors wat vanweë bepaalde gebeure emosionele verwonding en trauma beleef, hulleself nie as gemarginaliseerd hoef te beleef nie, maar daardie verwonding juis as ’n beginpunt van emosionele en spirituele heling kan interpreteer
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.