Abstract

Looking for a way out of fundamentalism, rationalism and relativism The question this article poses is how the extremes of theological fundamentalism, rationalism and relativism can be avoided without compromising the authority of Scripture. The central theoretical argument of this article is that theological extremism can be avoided, should a plurality of methods be used – i.c. methods which are author, text and reader orien-tated. An acceptable theological framework should also be created to enable the theologian to interpret the Bible in such a way that conclusions arrived at can be checked and one-sidedness be avoided. Such a framework should take into account the relational scope of Scripture, the contours of Scripture itself and the historical nature of biblical material. A balanced relation between the divine and the human nature of Scripture should be maintained and Scripture should be approached from the perspective of the covenant. In its con-textualisation Scripture should not be seen as a document providing instant solutions to every problem, but as a para-digmatic document outlining basic contours according to which contemporary problems can be approached.

Highlights

  • Die vraag wat in hierdie artikel bespreek word, is hoe die uiterstes van teologiese fundamentalisme, rasionalisme en relatiwisme vermy kan word sonder om die gesag van die Skrif

  • Die sentrale teoretiese argument is dat ekstremisme vermy kan word indien ’n veelheid van metodes in teologiebeoefening aangewend word – in hierdie geval metodes wat outeur, teks- en lesergeoriënteerd is. ’n Aanvaarbare teologiese raamwerk behoort geskep te word om die teoloog in staat te stel om die Bybel sodanig te interpreteer dat teologiese gevolgtrekkings gekontroleer en eensydighede vermy kan word

  • Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is hoe die gesag van die Bybel as die Woord van God gehandhaaf kan word, sonder om in fundamentalisme of relatiwisme te verval en sonder om kritiese vrae oor die Bybelteks te vermy

Read more

Summary

Inleiding

Teologiebeoefening het deur die loop van die geskiedenis gereeld in uiterstes van fundamentalisme, rasionalisme en relatiwisme verval. In Suid-Afrika word die teologiese toneel tans, meer as tevore, gekenmerk deur ekstremistiese teologiebeoefening. In hierdie artikel word gepoog om vanuit ’n gereformeerde teologiesdogmatiese hoek ’n bydrae te maak tot die soeke na ’n interpretatiewe raamwerk wat teologiese ekstremisme kan vermy. Ondersoek sal ingestel word na enkele ontwikkelings binne die hermeneutiese Bybelwetenskappe waarvan die gereformeerde dogmatiek kennis behoort te neem. Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is hoe die gesag van die Bybel as die Woord van God gehandhaaf kan word, sonder om in fundamentalisme of relatiwisme te verval en sonder om kritiese vrae oor die Bybelteks te vermy

Skrifgebruik en teologiese ekstremisme
Fundamentalisme
Die invloed van rasionalistiese teologiebeoefening
Die invloed van die relatiwisme
Die noodsaak vir ’n interpretatiewe raamwerk
Die invloed van voorveronderstellings op die verstaan van die Skrif
Die relasionele rigpunt van die Skrif
Die Goddelikheid en menslikheid van die Skrif
Die reliëf van die Skrif
Die dinamiek van die Skrif
Konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.