Abstract

Towards a Comprehensive Dictionary Culture in the Digital Era. Following a brief introduction this paper offers a discussion of certain aspects of the development of theoretical lexicography. Specific attention is drawn to among others different phases in this development, provision that has to be made for the use of different lexicographic tools and also the user-perspective. The main focus of this contribution is on the development of a comprehensive dictionary culture that unites the traditional division between user-friendliness and dictionary culture in one encompassing comprehensive dictionary culture. A bidirectional relation between society and lexicography is discussed and it is indicated that certain adaptations need to be made in order to improve the comprehensive dictionary culture. This includes both lexicographic and extra-lexicographic adaptations. The distinction between a collective and an individual comprehensive dictionary culture is discussed and it is suggested that dictionary culture should not be a separate main component of dictionary research but should rather be integrated into all four existing main components. Many potential dictionary users within the digital era belong to Generation Z. Some features of this generation are briefly discussed. The need is indicated for an adaptation in lexicography that could motivate this generation to use dictionaries. It is argued that dictionary didactics should play an important role in establishing a comprehensive dictionary culture within Generation Z. This dictionary culture should also be directed at other reference sources.

Highlights

  • Opsomming: Na 'n kort inleiding bied dié artikel 'n bespreking van bepaalde aspekte van die ontwikkeling van die leksikografieteorie

  • Die hooffokus van hierdie artikel is op die ontwikkeling van 'n omvattende woordeboekkultuur wat die tradisionele verdeling tussen gebruikersvriendelikheid en woordeboekkultuur onder een oorkoepelende omvattende woordeboekkultuur verenig. 'n Tweerigtingverhouding tussen samelewing en leksikografie word bespreek en daar word gewys op bepaalde aanpassings wat gemaak moet word ter verbetering van die woordeboekkultuur

  • Een van dié wesenlike aanpassings wat in die leksikografieteorie gemaak moet word om ook vir aanlyn woordeboeke voorsiening te maak, is op die vlak van woordeboekstrukture

Read more

Summary

Inleiding

In die lang geskiedenis van die leksikografiese praktyk is daar blyke van 'n verskeidenheid aanpassings wat gelei het tot die huidige stand van woordeboeke as praktiese gebruiksinstrumente, vergelyk onder meer McArthur (1986) en Gouws, Schweickard en Wiegand (2013). Die oorgang na die aanlyn leksikografie het 'n ingrypende invloed op die ontwikkeling in die teoretiese leksikografie gehad, aangesien die nuwe medium nuwe moontlikhede bied maar ook andersoortige eise stel wat nie sonder meer deur die algemene leksikografieteorie in sy gerigtheid op gedrukte woordeboeke bevredig kan word nie. Die koms van die digitale era het 'n soortgelyke verhouding tussen praktyk en teorie in die leksikografie tot gevolg gehad as wat vroeër die geval in die ontwikkeling van gedrukte woordeboeke was. Een groot aanpassing wat nog nie gemaak is nie, maar waarvoor daar in hierdie artikel gepleit word, is die aanpassing in die interpretasie van die begrip woordeboekkultuur en die implikasies daarvan vir onder meer woordeboekdidaktiek en die gevolglike ontwikkeling van sowel die teoretiese as die praktiese leksikografie.

Teorie en praktyk
Fases in die ontwikkeling van die leksikografieteorie
Die gebruiker
Indiwiduele en kollektiewe woordeboekkultuur
Generasie Z
Woordeboekdidaktiek
Ten slotte
Erkenning
10.1 Woordeboeke
10.2 Ander bronne
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call